{"id":40239,"date":"2016-08-24T10:09:03","date_gmt":"2016-08-24T08:09:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40239"},"modified":"2016-08-24T10:09:03","modified_gmt":"2016-08-24T08:09:03","slug":"drie-eu-leiers-se-brexit-sal-nie-europa-breek-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40239","title":{"rendered":"Drie EU-leiers s\u00ea Brexit sal nie Europa breek nie"},"content":{"rendered":"<p>Die leiers van Itali\u00eb, Frankryk en Duitsland het di\u00e9 week volgehou dat Brittanje se skokbesluit om die Europese Unie te verlaat, nie die einde van die ekonomiese magsblok sal beteken nie.<\/p>\n<p>Itali\u00eb se eerste minister, Matteo Renzi, die Duitse kanselier, Angela Merkel en Frankryk se pres. Francois Hollande het Maandag op die vliegdekskip, die Guiseppe Garibaldi, byeengekom om oor die Europese Unie (EU) se toekoms en Brittanje se uittrede uit die EU te beraadslaag.<\/p>\n<p>Die vliegdekskip, een van die geboorteplekke van die droom vir \u2018n verenigde en ge\u00efntegreerde Europa, was by die Italiaanse eiland, Ventotene, vasgemeer. Die leiers het onderneem om die EU te versterk n\u00e1 Brittanje se vertrek.<\/p>\n<p>\u201cBaie het gedink dis verby met die EU n\u00e1 Brexit, maar dit is nie hoe sake staan nie, het Renzi ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die EU is volgens hom die \u201cantwoord\u201d vir Europa se probleme en verseker \u201cvrede, welvaart en vryheid\u201d.<\/p>\n<p>Volgens Merkel is die EU uit sommige van die \u201cdonkerste oomblikke van die Europese geskiedenis\u201d gebore, &#8216;n verwysing na die Tweede W\u00eareldoorlog.<\/p>\n<p>Sy s\u00ea die tyd het aangebreek om \u2018n \u201cbeter bladsy\u201d in Europese geskiedenis te skryf.<\/p>\n<p>Hollande van Frankryk het gewaarsku dat Europa gevaar loop om gefragmenteer te word en dat verdeeldheid voorkom moet word.<\/p>\n<p>Dit het \u2018n \u201cnuwe impuls&#8221; op drie fronte naamlik die ekonomie, verdediging en veiligheid nodig en werk- en opvoedkundige geleenthede moet vir jong mense geskep word.<\/p>\n<p>In \u2018n simboliese gebaar het die Italiaanse premier sy gaste na die graf van Altiero Spinelli, \u2018n stigtersvader van die ideaal van Europese integrasie, geneem. Renzi het ges\u00ea die vergadering was daarop gemik om \u2018n gemeenskaplike siening oor die EU se toekoms te vorm v\u00f3\u00f3r \u2018n spitsberaad van die oorblywende 27 lidlande op 16 September in Bratislawa begin.<\/p>\n<p>Europa se ekonomiese vooruitsigte, djihadistiese aanvalle, die toestroming deur migrante, die Siriese konflik en betrekkinge met Rusland en Turkye was ook op die leiers se sakelys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leiers van Itali\u00eb, Frankryk en Duitsland het di\u00e9 week volgehou dat Brittanje se skokbesluit om die Europese Unie te verlaat, nie die einde van die ekonomiese magsblok sal beteken nie. Itali\u00eb se eerste minister, Matteo Renzi, die Duitse kanselier, Angela Merkel en Frankryk se pres. Francois Hollande het Maandag op die vliegdekskip, die Guiseppe [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40240,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,4869,8538,1093,2715,5964,17039,7546],"class_list":["post-40239","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-eu","tag-europa","tag-frankryk","tag-immigrasie","tag-integrasie","tag-isis","tag-italie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40239","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40239"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40239\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40240"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40239"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40239"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40239"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}