{"id":40232,"date":"2016-08-24T09:56:51","date_gmt":"2016-08-24T07:56:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40232"},"modified":"2016-08-24T09:59:47","modified_gmt":"2016-08-24T07:59:47","slug":"hillary-lyk-gedaan-sukkel-met-bottel-agurkies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40232","title":{"rendered":"Hillary lyk gedaan, sukkel met bottel agurkies"},"content":{"rendered":"<p>Gerugte dat Hillary Clinton nie fisies geskik is vir die Withuis nie, wil nie gaan l\u00ea nie.<\/p>\n<p>Maar die Demokratiese presidentskandidaat s\u00ea hierdie uitsprake kom van van die Republikeinse kandidaat, Donald Trump, en is deel van sy \u201cmal strategie\u201d en \u2018n \u201calternatiewe realiteit\u201d.<\/p>\n<p>Clinton wil waarskynlik graag die aandag aflei van die nuus wat aanhoudend deursyfer oor kriminele bedrywighede rakende haar epos.<\/p>\n<p>Trump het na die Clinton Foundation verwys in &#8216;n toespraak in Akron, Ohio, as &#8216;n &#8220;speel vir deel&#8221; toegangsroete vir buitelandse entiteite en regerings om invloed te koop in die VSA.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea haar optrede was krimineel en die gehoor het gedreunsing dat sy toegesluit moet word. Clinton verteenwoordig die korrupsie wat hoogty vier in Washington, waar invloed en besluite gekoop word, het hy ges\u00ea onder groot toejuiging.<\/p>\n<p>Trump het ook verwys na haar Moslem-raadgewer, Huma Abedin, en haar ma wat &#8216;n fundementalistiese Moslem is. Albei dien op die redaksie van &#8216;n tydskrif wat fundementalisme bevorder.<\/p>\n<p>Abedin se man, Anthony Weiner, &#8216;n ongeneeslike sekspes, het geen beheer oor homself nie, het Trump ges\u00ea. Hy het bygevoeg dat di\u00e9 soort mens onder meer met staatsgeheime vertrou is.<\/p>\n<p>Hillary, wat nie gesond lyk nie, het tydens \u2018n opname van ABC se Jimmy Kimmel Live ges\u00ea. \u201cEk moet in \u2018n alternatiewe realiteit instap en soos jy weet, vrae beantwoord of ek lewendig is en so aan.\u201d<\/p>\n<p>Clinton s\u00ea sy bevraagteken nie Trump se gesondheid nie en glo hy is \u201cso gesond soos \u2018n os.\u201d<\/p>\n<p>\u201cDit het een van hul temas geword,\u201d s\u00ea sy. \u201cMaak seker of ek lewendig is.\u201d<\/p>\n<p>Sy het daarna &#8216;n bottel agurkies met groot moeite oopgedraai &#8211; in haar &#8220;realiteit&#8221; &#8211; om te wys hoe gesond sy is. Maar die bottel was reeds vir haar oopgemaak want die kenmerkende geluid van die vakuum onder die deksel wat gebreek word, was hoorbaar afwesig.<\/p>\n<p>Dit is die eerste keer dat Clinton teengekap het oor gerugte oor haar gesondheid, wat kommer wek onder haar eie ondersteuners.<\/p>\n<p>Baie van die spekulasie spruit uit harsingskudding wat Clinton in Desember 2012 opgedoen het nadat sy flou geword het, \u2018n episode wat haar dokter later aan \u2018n maagvirus en ontwatering toegeskryf het, maar sy moes lank &#8216;n spesiale bril dra vir dubbelvisie na bloeding op die brein.<\/p>\n<p>Dit word egter verswyg.<\/p>\n<p>Dit is nou al byna &#8216;n jaar wat Clinton weier om enige mediakonferensies te hou. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gerugte dat Hillary Clinton nie fisies geskik is vir die Withuis nie, wil nie gaan l\u00ea nie. Maar die Demokratiese presidentskandidaat s\u00ea hierdie uitsprake kom van van die Republikeinse kandidaat, Donald Trump, en is deel van sy \u201cmal strategie\u201d en \u2018n \u201calternatiewe realiteit\u201d. Clinton wil waarskynlik graag die aandag aflei van die nuus wat aanhoudend &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40232\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hillary lyk gedaan, sukkel met bottel agurkies&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40234,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23051,8561,22369,11858,21828,10805,12241,20899],"class_list":["post-40232","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-agurkies","tag-clinton","tag-eposse","tag-gesondheid","tag-hillary","tag-huma-abedin","tag-republikeine","tag-trump"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40232","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40232"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40232\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40234"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40232"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40232"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40232"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}