{"id":40219,"date":"2016-08-23T10:09:20","date_gmt":"2016-08-23T08:09:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40219"},"modified":"2016-08-23T10:14:08","modified_gmt":"2016-08-23T08:14:08","slug":"dan-roodt-as-rubriekskrywer-vir-altregse-blad-in-vsa-aangestel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40219","title":{"rendered":"Dan Roodt as rubriekskrywer vir &#8216;altregse&#8217; blad in VSA aangestel"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Dan Roodt van PRAAG is gister as tweeweeklikse rubriekskrywer vir die &#8220;altregse&#8221; Amerikaanse webblad, <a href=\"http:\/\/www.amren.com\">AmRen.com<\/a>, aangestel. American Renaissance, soos dit bekendstaan, het onlangs die nuus gehaal in die <em>Washington Post<\/em>, <em>New York Times<\/em> en ander hoofstroom- Amerikaanse media weens die vermeende invloed daarvan op die veldtog van mnr. Donald Trump, die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat.<\/p>\n<p>&#8220;Die gereelde rubriek sal my die geleentheid bied om Amerikaanse lesers in te lig oor wat in Suid-Afrika aangaan, veral hoe politieke en sosiale gebeure die Afrikaner- en blanke minderheid raak,&#8221; se Roodt. &#8220;Amerikaners stel al hoe meer in ons situasie belang omdat dit vir hulle leidrade verskaf oor waarheen hul eie land op pad is soos wat die demografie stadigaan kantel en hulle uiteindelik &#8216;n magtelose minderheid in hul eie land mag word, presies d\u00edt wat ons in Suid-Afrika geword het.&#8221;<\/p>\n<p>Dan Roodt het onlangs &#8216;n <a href=\"http:\/\/www.amren.com\/features\/2016\/08\/forty-years-since-the-soweto-riots\/\">artikel oor die skadukant van die Soweto-onluste<\/a>, veral die moord op die Joodse maatskaplike werker, dr. Melville Edelstein, in American Renaissance gepubliseer. Hy was ook in Mei vanjaar &#8216;n spreker by die AmRen-konferensie wat naby Nashville, Tennessee gehou is en waar hy &#8216;n hele aantal eksemplare van sy opstel, <em>Raiders of the Lost Empire<\/em>, verkoop het. &#8220;Dis nogal ironies,&#8221; s\u00ea Roodt, &#8220;maar soms lyk dit asof die Amerikaners meer belangstel in wat ek oor Suid-Afrika te s\u00ea het as ons eie mense wat al so in &#8216;n staat van volslae breinspoeling verkeer dat hulle nie meer buite die heersende propaganda kan dink nie. Aan die ander kant is die aanslag op die Westerse beskawing totaal, en konvergeer ons situasie en di\u00e9 van Amerikaners en Europe\u00ebrs toenemend. Daarom sien ek my bydraes tot Amerikaanse of Europese publikasies as aanvullend by my plaaslike skryfwerk en aktivisme. Dis belangrik vir Afrikaners dat ons uitwaarts moet beweeg en nie, soos in die verlede, ons tot ons eie parogiale probleme moet beperk nie. Uiteindelik het die ANC-SAKP ons vanuit die buiteland oorwin, en dit is ook in die buiteland wat die stryd gedeeltelik gevoer sal moet word.&#8221;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Dan Roodt van PRAAG is gister as tweeweeklikse rubriekskrywer vir die &#8220;altregse&#8221; Amerikaanse webblad, AmRen.com, aangestel. American Renaissance, soos dit bekendstaan, het onlangs die nuus gehaal in die Washington Post, New York Times en ander hoofstroom- Amerikaanse media weens die vermeende invloed daarvan op die veldtog van mnr. Donald Trump, die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40219\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dan Roodt as rubriekskrywer vir &#8216;altregse&#8217; blad in VSA aangestel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40225,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[8895,154,17702],"class_list":["post-40219","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-american-renaissance","tag-dan-roodt","tag-raiders-of-the-lost-empire"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40219","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40219"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40219\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40225"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40219"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40219"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40219"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}