{"id":40195,"date":"2016-08-22T10:11:51","date_gmt":"2016-08-22T08:11:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40195"},"modified":"2016-08-22T19:36:30","modified_gmt":"2016-08-22T17:36:30","slug":"caster-se-turf-kan-eersdaags-sit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40195","title":{"rendered":"Caster se turf kan eersdaags sit"},"content":{"rendered":"<p>Die manlike vroue-atleet, Caster Semenya, het &#8216;n goue medalje in die 800-meterwedloop vir vroue by die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen, maar nie almal is gelukkig met haar oorwinning nie.<\/p>\n<p>Die kwellinge is geopper na &#8216;n aankondiging deur die president van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies, Sebastian Coe, dat die IAAF w\u00e9\u00e9r die internasionale hof vir arbitrasie in sport gaan nader.<\/p>\n<p>Die hof het vroe\u00ebr beslis dat vroue-atlete nie onderwerp mag word aan &#8216;n re\u00ebl wat &#8216;n beperking stel op die hoeveelheid testosteroon wat natuurlik voorkom nie.<\/p>\n<p>Vroue wat bo &#8216;n testosteroondrempel van 10 nanomoles per liter toets sal moontlik belet word om mee te ding, en sal waarskynlik &#8220;vernederende en potensieel riskante maatre\u00ebls&#8221; in die gesig staar as hulle besluit om deel te neem indien die testosteroonbeleid heringestel word.<\/p>\n<p>In 2015, het die Hof van Arbitrasie vir Sport die beleid vir twee jaar opgeskort.<\/p>\n<p>Die Verenigde Nasies se uitvoerende hoof vir vroue, Phumzile Mlambo-Ngcuka, het Suid-Afrikaners gevra om voort te gaan om Semenya te ondersteun.<\/p>\n<p>Veiligheid moes voor haar deelname opgeskerp word. Verskeie media-instansies berig dat Olimpiese amptenare bekommerd was oor Semenya se verskyning en dat dit tot onluste deur ondersteuners van mededingers sou kon lei en in fisieke geweld sou kon ontaard.<\/p>\n<p>Behalwe dat Semenya onderhoude met die media geweier het, is die media deur die Olimpiese komitee verbied om met haar te praat.<\/p>\n<p>Alhoewel Caster deur Media24 vir &#8216;n voorblad van YOU as &#8216;n vrou opgetooi is, is sy intussen met &#8216;n vrou getroud, te wete Violet Ledile Raseboya (foto van die twee hier bo).<\/p>\n<p>Die president van die Internasionale Olimpiese Komitee, Thomas Bach, het Brasili\u00eb geloof vir sy aanbieding van die Olimpiese Spele en s\u00ea dit is &#8220;puik&#8221; gedoen.<\/p>\n<p>Bach het by die afsluitingseremonie van die 31ste Olimpiese Spele in die Maracana stadion in Rio de Janeiro gepraat.<\/p>\n<p>Die Spele het 16 dae geduur en meer as 11 000 atlete van 206 lande en &#8216;n vlugtelingespan het daaraan deelgeneem.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het tien medaljes verower. Japan is die gasheer vir die volgende Olimpiese Spele in 2020.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die manlike vroue-atleet, Caster Semenya, het &#8216;n goue medalje in die 800-meterwedloop vir vroue by die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen, maar nie almal is gelukkig met haar oorwinning nie. Die kwellinge is geopper na &#8216;n aankondiging deur die president van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies, Sebastian Coe, dat die IAAF w\u00e9\u00e9r die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40195\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Caster se turf kan eersdaags sit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40196,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21117,6658,6771,22998,23040],"class_list":["post-40195","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-c81-atletiek","tag-caster-semenya","tag-hermafrodiet","tag-rio-2016","tag-testosteroon"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40195","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40195"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40195\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40196"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40195"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40195"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40195"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}