{"id":40183,"date":"2016-08-22T09:02:21","date_gmt":"2016-08-22T07:02:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40183"},"modified":"2016-08-22T09:02:21","modified_gmt":"2016-08-22T07:02:21","slug":"twee-jong-franse-op-madagaskar-vermoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40183","title":{"rendered":"Twee jong Franse op Madagaskar vermoor"},"content":{"rendered":"<p>Dit is die tweede moordaanslag op wit Franse besoekers sedert die begin van die jaar in Madagaskar.<\/p>\n<p>Die vorige moord was in die middel van Februarie, toe &#8216;n voormalige Franse matroos, Sylvain Thorin en sy vrou, Marinette, doodgeskiet is deur gewapende inbrekers met Kalashnikovs en pangas. <\/p>\n<p>Sedert Januarie 2015, het tien Franse reeds gewelddadig gesterf op die eiland en in die meeste gevalle is nog geen vordering gemaak in die moordondersoeke nie.<\/p>\n<p>In die jongste gru-voorval is twee jong Franse vrywilligers (22 en 25 onderskeidelik) dood aangetref Sondag op &#8216;n strand langs die noordooskus van Madasgascar waarskynlik doodgeslaan, het die owerhede ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die plaaslike burgemeester Bessaou Ismak Ado Crophe het op die eiland Sainte Marie aan AFP ges\u00ea beide liggame het tekens van koptrauma getoon, en wetstoepassers vermoed moord.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle was die aand by &#8216;n klub en is op die strand daar naby dood aangetref,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het gesien hoe die liggame lyk. Albei het beserings aan die kop gehad.&#8221;<\/p>\n<p>Die slagoffers, &#8216;n jong man en &#8216;n vrou, was vrywilligers by Cetamada (foto bo), &#8216;n plaaslike nie-winsgewende omgewingsorganisasie wat poog om die oseaan se soogdiere te beskerm.<\/p>\n<p>Die vrywilligers is meestal gegoede wit Franse jeugdiges.<\/p>\n<p>&#8216;n Ondersoek is van stapel gestuur.<\/p>\n<p>Die Franse ambassadeur op die Indiese Oseaan-eiland asook die konsul sal Maandag besoek bring aan die eiland.<\/p>\n<p>In 2012, is &#8216;n Franse egpaar dood op &#8216;n strand in die suide gevind, vermoor deur plaaslike inwoners.<\/p>\n<p>&#8216;n Jaar later, is twee Europe\u00ebrs aangeval en lewendig verbrand deur &#8216;n skare op die Noordwes-eiland Nosy Be, nadat hulle verantwoordelik gehou is vir die dood van &#8216;n kind wat verdrink het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is die tweede moordaanslag op wit Franse besoekers sedert die begin van die jaar in Madagaskar. Die vorige moord was in die middel van Februarie, toe &#8216;n voormalige Franse matroos, Sylvain Thorin en sy vrou, Marinette, doodgeskiet is deur gewapende inbrekers met Kalashnikovs en pangas. Sedert Januarie 2015, het tien Franse reeds gewelddadig gesterf &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40183\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee jong Franse op Madagaskar vermoor&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40184,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23029,5389,1093,13869,218,5170,23032,23031,23030,23033],"class_list":["post-40183","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-cetamada","tag-etniese-geweld","tag-frankryk","tag-madagaskar","tag-misdaad","tag-moord","tag-omgewingsbeskerming","tag-oseaan","tag-soogdiere","tag-walvisse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40183","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40183"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40183\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40184"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40183"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40183"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40183"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}