{"id":4017,"date":"2009-01-23T02:29:48","date_gmt":"2009-01-23T02:29:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=4017"},"modified":"2009-01-23T02:29:48","modified_gmt":"2009-01-23T02:29:48","slug":"kabila-se-besluit-om-na-rwanda-te-vry-het-kongolese-woedend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=4017","title":{"rendered":"Kabila se besluit om na Rwanda te vry het Kongolese woedend"},"content":{"rendered":"<div id=\":5g\" class=\"ArwC7c ckChnd\">\n<p><span>President Joseph Kabila se besluit om Rwandese soldate toe te laat in die ooste van die Kongo om deel te neem aan &#39;n gesamentlike milit&ecirc;re operasie om van gewapende milisie ontslae te raak het woede en onsekerheid regoor die land laat ontstaan. <\/span><\/p>\n<p><span>Di&eacute; besluit het die laerhuis se speaker, Vital Kamerhe, woedend gelaat. Kamerhe het ges&ecirc; die president het nie die parlement ingelig oor die ernstige besluit om soldate wat met gruweldade verbind ws in die verlede, weer in die land toe te laat nie. <\/span><\/p>\n<p><span>Kamerhe het ges&ecirc; hy was bekommerd oor die &quot;moreel van die Kongolese bevolking wat nou net opgestaan het van &#39;n traumatiese tyd aan die hand van die Rwandese&quot;, wat sy veel groter buurman twee keer in die 1990&#39;s binnegeval het en plaaslike rebelle ondersteun het. <\/span><\/p>\n<p><span>&quot;Dit is moeilik om te kan s&ecirc; presies wat Kabila se spesifieke planne is, maar wat wel seker is, is dat hy &#39;n baie groot politieke risiko loop,&quot; het &#39;n diplomaat ges&ecirc; wat in Kinshasa gestasioneer is. <\/span><\/p>\n<p><span>Die gesamentlike operasie is veronderstel om die Rwandese Hoetoe-milisie, die Democratic Forces for the Liberation of Rwanda, uit te roei. Di&eacute; groep was agter die onrus in die streek vir meer as &#39;n dekade. <\/span><\/p>\n<p><span>Dit is die tweede keer in maande dat Kabila &#8211; wie se weermag magteloos was teen die rebelleaanslag in die ooste van die Kongo in Oktober &#8211; moes staatmaak op buurlande se gewapende magte om rebellegroepe wat in die streek skuil uit te snuffel. <\/span><\/p>\n<p><span>In Desember het sy magte, saam met di&eacute; van Oeganda en Soedan, &#39;n gesamentlike aanval op die Oegandese rebelle, die LRA in die verre noordooste van die land geloods. Dit het veroorsaak dat duisende Oegandese soldate in die Orientale provinsie ingestroom het.<span>&nbsp; <\/span><\/span><\/p>\n<\/p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/millstream-wines.ru\/vinnyj-aerator-uslugi\/\">\u0430\u044d\u0440\u0430\u0442\u043e\u0440<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/62806-pamyatnik-ivanu-sirko-popolnil-ryady-dostoprimechatelnostej-xarkova.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u043f\u043e\u043b\u0438\u0442\u0438\u043a<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Joseph Kabila se besluit om Rwandese soldate toe te laat in die ooste van die Kongo om deel te neem aan &#39;n gesamentlike milit&ecirc;re operasie om van gewapende milisie ontslae te raak het woede en onsekerheid regoor die land laat ontstaan. Di&eacute; besluit het die laerhuis se speaker, Vital Kamerhe, woedend gelaat. Kamerhe het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=4017\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kabila se besluit om na Rwanda te vry het Kongolese woedend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,3880,21089],"class_list":["post-4017","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-kabila-se-besluit-om-na-rwanda-te-vry-het-kongolese-woedend","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4017","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=4017"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/4017\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=4017"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=4017"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=4017"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}