{"id":40167,"date":"2016-08-19T11:06:03","date_gmt":"2016-08-19T09:06:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40167"},"modified":"2016-08-19T11:23:26","modified_gmt":"2016-08-19T09:23:26","slug":"twee-amerikaanse-swemmers-kry-hul-paspoorte-terug","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40167","title":{"rendered":"Twee Amerikaanse swemmers kry hul paspoorte terug"},"content":{"rendered":"<p>Die twee Amerikaanse swemmers wat Woensdagaand deur die Brasiliaanse owerheid van \u2019n vliegtuig afgehaal is, is toegelaat om huis toe te gaan.<\/p>\n<p>Olimpiese beamptes in Rio de Janeiro s\u00ea die polisie wou die swemmers se verklarings afneem oor &#8216;n beweerde gewapende roof.<\/p>\n<p>Gunnar Bentz en Jack Conger is hul gekonfiskeerde paspoorte teruggegee en het vertrek uit Rio, het die uitvoerende hoof van die Amerikaanse Olimpiese Komitee Scott Blackmun in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>James Feigen het ook &#8216;n verklaring afgel\u00ea. Die vierde swemmer is die superster Ryan Lochte, maar hy was reeds tuis toe die opskudding oor hul verklaring gebeur het.<\/p>\n<p>Die saak het w\u00eareldwyd opslae gemaak. Die wenner van die goue medalje, Lochte, het ges\u00ea hy en drie ander Amerikaanse swemmers is deur gewapende mans aangehou en beroof wat hulle as polisielede voorgedoen het.<\/p>\n<p>Omdat dit &#8216;n groot verleentheid vir Brasili\u00eb is wat gebuk gaan onder slegte publisiteit en misdaad, is die egtheid van die Amerikaners se weergawe bevraagteken.<\/p>\n<p>Die atlete het by &#8216;n vulstasie glo &#8216;n badkamerdeur beskadig en daarna in &#8216;n onderonsie met veiligheidspersoneel beland.<\/p>\n<p>&#8216;n Argument tussen die atlete en twee gewapende veiligheidsbeamptes het gevolg, en die beamptes het hul wapens uitgepluk en beveel dat die atlete betaal vir die skade.<\/p>\n<p>Nadat die beamptes eers geld ontvang het van die atlete, is die atlete toegelaat om die perseel te verlaat.<\/p>\n<p>Die atlete het daarna die voorval by die polisie as &#8216;n gewapende roof aangegee.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die twee Amerikaanse swemmers wat Woensdagaand deur die Brasiliaanse owerheid van \u2019n vliegtuig afgehaal is, is toegelaat om huis toe te gaan. Olimpiese beamptes in Rio de Janeiro s\u00ea die polisie wou die swemmers se verklarings afneem oor &#8216;n beweerde gewapende roof. Gunnar Bentz en Jack Conger is hul gekonfiskeerde paspoorte teruggegee en het vertrek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40167\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee Amerikaanse swemmers kry hul paspoorte terug&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40168,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[23015,8814,218,22998,23014,6853],"class_list":["post-40167","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-amerikaanse-swemmers","tag-gewapende-roof","tag-misdaad","tag-rio-2016","tag-toiletdeur","tag-vandalisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40167","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40167"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40167\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40168"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40167"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40167"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40167"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}