{"id":40156,"date":"2016-08-19T10:22:44","date_gmt":"2016-08-19T08:22:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40156"},"modified":"2016-08-19T11:16:08","modified_gmt":"2016-08-19T09:16:08","slug":"krotoa-die-feminis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40156","title":{"rendered":"Krotoa, die feminis"},"content":{"rendered":"<p>Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal vandag &#8216;n monument by die Kasteel in Kaapstad onthul wat die lewe van die Khoi-vrou Krotoa uitbeeld.<\/p>\n<p>Die minister het in &#8216;n verklaring in geradbraakte Engels ges\u00ea Krotoa &#8220;het &#8216;n ingesteldheid vir tale gedemonstreer &#8221; en &#8220;word beskou as een van die hoofargitekte van die Afrikaanse taal&#8221;.<\/p>\n<p>Sy is ook as &#8216;n &#8220;feminis&#8221; beskryf deur Max du Preez, wat klaarblyklik weer nie kon nalaat om die &#8220;spirituele begrafnis&#8221; tot die absurde te verhef nie.<\/p>\n<p>Krotoa is later getroud met &#8216;n Deense dokter &#8220;in wat die eerste amptelike gemengderashuwelik in SA was&#8221;, maar het later die guns van die Nederlandse &#8220;Groot baases&#8221; (sic) verloor het en is weens haar drankmisbruik na Robbeneiland verban.<\/p>\n<p>Die feit dat Krotoa &#8216;n alkoholis was, word egter verswyg.<\/p>\n<p>Die dokter Peter Havgard, wat die Nederlanders Pieter van Meerhof genoem het, is met die Strandlopertolk getroud nadat sy eers gedoop is. Sy was daarna as Eva van Meerhof bekend.<\/p>\n<p>Krotoa het van tienjarige ouderdom as huiswerker in die huishouding van Jan en Maria van Riebeeck gewerk, en haar later as tolk tussen Nederlandse setlaars en die Khoi-stamme aan die Kaap gevestig.<\/p>\n<p>Die departement sal &#8216;n simboliese seremonie hou ter ere van Krotoa wie se oorskot aanvanklik by die Kasteel begrawe is, maar later op die terrein van die Groote Kerk in Kaapstad herbegrawe is.<\/p>\n<p>Krotoa was lid van die Strandlopers, die Goringhaiconastam en die niggie van Autshumato, oftewel Harry die Strandloper, ook &#8216;n Khoi-tolk. Eva was dus goed met die Europese manier van doen bekend.<\/p>\n<p>Haar dogter, Pieternella van die Kaap, se lewe is deur die skrywer Daleen Matthee verewig. In <em>Eilande <\/em>deur Dan Sleigh, is haar moeder en haar eie lewe ook weergegee.<\/p>\n<p>Pieternella en Salamon, twee jongste kinders uit haar huwelik met Meerhof, is in 1677 na Mauritius.<\/p>\n<p>Pieternella is later getroud Daniel Zaaijman, &#8216;n VOC-groenteboer van Vlissingen. Hulle het vier seuns en vier dogters gehad. Die gesin het weer later terug na die Kaap verhuis.<\/p>\n<p>Hulle kleindogter, Engela Catharina Zaaijman is getroud met Abraham Peltzer, seun van Abraham Peltzer, &#8216;n VOC-soldaat van Hamburg, Duitsland en Elizabeth van den Berg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die minister van verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal vandag &#8216;n monument by die Kasteel in Kaapstad onthul wat die lewe van die Khoi-vrou Krotoa uitbeeld. Die minister het in &#8216;n verklaring in geradbraakte Engels ges\u00ea Krotoa &#8220;het &#8216;n ingesteldheid vir tale gedemonstreer &#8221; en &#8220;word beskou as een van die hoofargitekte van die Afrikaanse taal&#8221;. Sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40156\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Krotoa, die feminis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40157,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11140,9626,4932,23009,10722,19245],"class_list":["post-40156","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-feminisme","tag-jan-van-riebeeck","tag-kaap","tag-krotoa","tag-slawe","tag-voc"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40156","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40156"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40156\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40157"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40156"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40156"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40156"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}