{"id":40139,"date":"2016-08-18T07:02:36","date_gmt":"2016-08-18T05:02:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40139"},"modified":"2016-08-18T15:27:35","modified_gmt":"2016-08-18T13:27:35","slug":"duitse-polisie-arresteer-isis-terreurverdagte-wat-fees-wou-aanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40139","title":{"rendered":"Duitse polisie arresteer Isis-terreurverdagte wat fees wou aanval"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Man is na bewering in hegtenis geneem deur die Duitse polisie na sy planne om &#8216;n terroriste-aanval op &#8216;n fees in die dorp van Eisenh\u00fcttenstadt uit te voer, ontbloot is.<\/p>\n<p>Plofstof is gevind in &#8216;n woonstel van die verdagte het plaaslike media ges\u00ea, met verwysing na die polisie se verklaring.<\/p>\n<p>Die polisie het ook materiaal gekry wat verband hou met die Islamitiese staat (ISIS) gedurende die deursoeking van die woonstel van die verdagte.<\/p>\n<p>Volgens die nuusagentskap DPA, het die verdagte &#8216;n radikale Moslem-agtergrond en is tans onder polisiebewaking in aanhouding.<\/p>\n<p>Die verdagte het glo beplan om &#8216;n ge\u00efmproviseerde ploftoestel gevul met spykers by &#8216;n fees in Eisenh\u00fcttenstadt tussen 26-28 Augustus te laat ontplof.<\/p>\n<p>Di\u00e9 dorp met 30.000 inwoners is gele\u00eb naby die Duitse grens met Pole, 120km van Berlyn. Dit huisves ook die sentrale vlugtelingontvangsentrum in die Duitse streek van Brandenburg.<\/p>\n<p>Brandenburg se premier Dietmar Woidke het die voorval bevestig en aan joernaliste ges\u00ea dat &#8216;n &#8220;polisie-operasie op die vermoede van [&#8216;n man] in besit van plofstof en voorbereidings vir &#8216;n terroriste-aanval uitgevoer is,&#8221; het Tagesspiegel berig. <\/p>\n<p>Die persoon het vermoedelik skakeling met Islamiste.<\/p>\n<p>Die Duitse teenterreureenheid, die SEK, is vir die operasie ontplooi. <\/p>\n<p>Die Berliner Morgenpost het berig dat die man &#8220;psigies versteurd&#8221; is. Die media probeer voorgee dat Duitsland gebuk gaan onder aanslae van psigies versteurdes, maar s\u00f3 &#8216;n ho\u00eb voorkoms van sulke aanvalle, maak dit onwaarskynlik.<\/p>\n<p>Kanselier Angela Merkel het intussen ges\u00ea Duitsland verwelkom Moslems en bygevoeg dat vlugtelinge uit die Midde-Ooste nie terreur pleeg nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Man is na bewering in hegtenis geneem deur die Duitse polisie na sy planne om &#8216;n terroriste-aanval op &#8216;n fees in die dorp van Eisenh\u00fcttenstadt uit te voer, ontbloot is. Plofstof is gevind in &#8216;n woonstel van die verdagte het plaaslike media ges\u00ea, met verwysing na die polisie se verklaring. Die polisie het ook &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40139\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitse polisie arresteer Isis-terreurverdagte wat fees wou aanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40140,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,17039,5361,5358,23001,22720,7829],"class_list":["post-40139","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-isis","tag-islam","tag-moslems","tag-psigies-versteurdes","tag-sek","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40139","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40139"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40139\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40140"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40139"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40139"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40139"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}