{"id":40136,"date":"2016-08-18T07:32:29","date_gmt":"2016-08-18T05:32:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40136"},"modified":"2016-08-18T09:56:16","modified_gmt":"2016-08-18T07:56:16","slug":"turke-laat-gevangenes-vry-om-plek-te-maak-vir-ideologiese-vyande","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40136","title":{"rendered":"Turke laat gevangenes vry om plek te maak vir ideologiese vyande"},"content":{"rendered":"<p>Turkye het Woensdag nagenoeg 38 000 gevangenes ingevolge strafregtelike hervormings vrygelaat. <\/p>\n<p>Turkse gevangenisse is onder kwaai druk sedert duisende mense n\u00e1 verlede maand se mislukte staatsgreep aangekeer en aangehou is. <\/p>\n<p>Die hervormings is Woensdag by wyse van twee dekrete aangekondig. Geen redes is deur die owerheid verskaf nie, maar dit is duidelik dat die gevangenisse oorvol is na inhegtenisnemings wat op die onlangse mislukte staatsgreep gevolg het.<\/p>\n<p>Turkye se Westerse bondgenote is bekommerd dat pres. Tayyip Erdogan se optrede n\u00e1 die staatsgreep afvalliges teiken. <\/p>\n<p>Turkse amptenare het woedend gereageer oor kommer oor die stabiliteit van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) en hou vol dat die owerheid bloot van \u2019n ernstige interne bedreiging ontslae raak.<\/p>\n<p>Joernaliste, onderwysers, prokureurs en regters word tans in verband met mislukte staatsgreep verlede maand aangehou onder die noodtoestand wat afgekondig is.<\/p>\n<p>Minstens 40 000 mense word aangehou, dikwels in sportstadions. sowat 100 media-organisasies is ook gesluit.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse lugmag het in &#8216;n verklaring ges\u00ea hulle sal nie hul kernwapenarsenaal verskuif uit die Incirliklugmagbasis in Adana, Turkye nie.<\/p>\n<p>Die Turke het die basis se kragvoorsiening vroe\u00ebr afgesny en die basisbevelvoerder gearresteer.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse lugmagsekretaris, Deborah Lee James s\u00ea dit is &#8220;kommerwekkend omdat so baie lede van die [Turkse] leierskap weg is, gaan dit hulle tyd neem om nuwe leiers te kweek en te vervang&#8221;.<\/p>\n<p>Sy het bygevoeg: &#8220;Incirlik is &#8216;n belangrike plek, en Turkye algeheel is &#8216;n baie belangrike bondgenoot.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Turkye het Woensdag nagenoeg 38 000 gevangenes ingevolge strafregtelike hervormings vrygelaat. Turkse gevangenisse is onder kwaai druk sedert duisende mense n\u00e1 verlede maand se mislukte staatsgreep aangekeer en aangehou is. Die hervormings is Woensdag by wyse van twee dekrete aangekondig. Geen redes is deur die owerheid verskaf nie, maar dit is duidelik dat die gevangenisse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40136\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Turke laat gevangenes vry om plek te maak vir ideologiese vyande&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40137,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22999,23000,6138,8919,6376,8793],"class_list":["post-40136","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-adana","tag-incirlik","tag-kernwapens","tag-staatsgreep","tag-tronke","tag-turkye"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40136","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40136"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40136\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40137"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40136"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40136"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40136"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}