{"id":40132,"date":"2016-08-18T09:18:52","date_gmt":"2016-08-18T07:18:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40132"},"modified":"2016-08-18T09:21:56","modified_gmt":"2016-08-18T07:21:56","slug":"rio-lee-sitplekke-vuil-water-en-n-leerkurwe-wat-nog-moet-gebeur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40132","title":{"rendered":"Rio: Le\u00eb sitplekke, vuil water en &#8216;n leerkurwe wat nog moet gebeur"},"content":{"rendered":"<p>Dit is nie moeilik om mense te kry wat kla by die finansieel-gestremde en logistiese nagmerrie wat Rio 2016 heet nie.<\/p>\n<p>Die Olimpiese Spele in Brasili\u00eb is &#8216;n kopseer vir die owerhede wat &#8216;n fortuin spandeer het in &#8216;n ekonomie wat soos 1930 s&#8217;n lyk en op &#8216;n skouspel wat min belangstelling wek en afgewater moes word weens &#8216;n gebrek aan fondse.<\/p>\n<p>Televisiestasies het &#8216;n fortuin betaal om sport uit te saai met stadions vol toeskouers as die agtergrond. Dis nou te s\u00ea as hulle vervoer kan kry na hul bestemmings.<\/p>\n<p>Die Olimpiese Spele se re\u00eblingskomitee moes inderhaas taxi&#8217;s betaal omdat vrywilligers nie opgedaag het om gaste rond te ry soos belowe nie.<\/p>\n<p>Honderde le\u00eb sitplekke vertel &#8216;n hartseer verhaal, en weerspie\u00ebl die apatie te midde van peperduur kaartjies teen plaaslike pryse gemeet.<\/p>\n<p>Met vyf dae oor om te lewer, praat die organiseerders nog steeds van &#8216;n &#8220;leerkurwe&#8221; om Brasiliane op die Olimpiese Spele verlief te maak en om hul land aan toeskouers te verkoop.<\/p>\n<p>&#8220;Wanneer jy &#8216;n le\u00eb saal het, bied jy nie &#8216;n goeie produk aan uitsaaiers en ondersteuners nie,&#8221; het s\u00ea een organiseerder. &#8220;Daarom moet ons werk in daardie rigting. Ek dink dit is op die prioriteitslys.<\/p>\n<p>&#8220;Ons bespreek dit en werk elke dag daaraan. Ons maak vordering en soos ons die einde nader, sal meer sitplekke gevul word &#8230; want ons weet wat ons nodig het vir &#8216;n beter produk.&#8221;<\/p>\n<p>Selfs wanneer die ondersteuners opdaag, is hul optrede nie die smaak van die organiseerders of sommige mededingers nie.<\/p>\n<p>Soos Renaud Lavillenie, Franse Olimpiese kampioenpaalspringer wat uitgejou is Maandag ontdek het. &#8220;As jy geen respek by die Olimpiese Spele kan kry nie, waar kan jy respek kry?&#8221; het Lavillenie gekla.<\/p>\n<p>Benewens Amerikaanse swemmers wat gearresteer is omdat hulle na bewering gelieg het oor &#8216;n rooftog, is mense beseer toe &#8216;n televisiekameraverhoog van 20m Maandag in die Olimpiese Park ineengestort het.<\/p>\n<p>Groen swembaddens, rioolbesoedelde water waarin watersport moet plaasvind en toeriste wat op straat aangeval en beroof word, het ook die nuus gehaal.<\/p>\n<p>Talle ondersoeke na seksuele aanranding en aanranding moes ook geloods word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is nie moeilik om mense te kry wat kla by die finansieel-gestremde en logistiese nagmerrie wat Rio 2016 heet nie. Die Olimpiese Spele in Brasili\u00eb is &#8216;n kopseer vir die owerhede wat &#8216;n fortuin spandeer het in &#8216;n ekonomie wat soos 1930 s&#8217;n lyk en op &#8216;n skouspel wat min belangstelling wek en afgewater &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40132\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rio: Le\u00eb sitplekke, vuil water en &#8216;n leerkurwe wat nog moet gebeur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40133,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[4849,6760,22998],"class_list":["post-40132","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-besoedeling","tag-brasilie","tag-rio-2016"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40132","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40132"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40132\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40133"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40132"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40132"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40132"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}