{"id":40117,"date":"2016-08-17T06:37:01","date_gmt":"2016-08-17T04:37:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40117"},"modified":"2016-08-17T09:38:17","modified_gmt":"2016-08-17T07:38:17","slug":"meer-as-70-metro-amptenare-geskors-te-midde-van-koalisie-gesprekke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40117","title":{"rendered":"Meer as 70 Metro-amptenare geskors te midde van koalisie-gesprekke"},"content":{"rendered":"<p>Meer as sewentig amptenare is tans in die agt Metro&#8217;s geskors. Dit is deur die Minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen bekend gemaak in `n geskrewe antwoord op `n parlement\u00eare vraag.<\/p>\n<p>Dit kom te midde van vier Metro&#8217;s wat moontlik deur koalisies beheer sal word, het RSG berig.<\/p>\n<p>Die amptenare wat geskors is, sluit in stadsklerke, `n munisipale bestuurder, brandweerpersoneel, bou-inspekteurs, metropolisiebeamptes en `n opsigter by `n swembad. <\/p>\n<p>Van die klagtes teen hulle is seksuele teistering, bedrog, &#8216;n onregmagtige mediakonferensie en die gebruik van munisipale eiendom om perlemoen te smokkel. <\/p>\n<p>Die skorsings is in Buffalo City, Ethekwini, Mangaung, Nelson Mandelabaai, Ekhuruleni, Johannesburg, Tshwane en Kaapstad.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty het onderneem om ondersteuners teen &#8216;n DA-EFF-koalisie te mobiliseer in Gautengse metro&#8217;s waar die ANC nie &#8216;n volstrekte meerderheid behaal het nie. <\/p>\n<p>Die DA is in koalisiegesprekke met die EFF oor die metro&#8217;s van Johannesburg, Tshwane, Ekurhuleni en Mogale City.<\/p>\n<p>In die Kannaland-munisipaliteit in die Klein-Karoo sal die DA en ANC glo saamwerk. Die twee partye het elkeen twee raadslede, terwyl ICOSA die ander drie raadslede het. <\/p>\n<p>Die DA en ANC hou vol dat hulle nie `n koalisie gevorm het nie, maar net gaan &#8220;saamwerk&#8221;. <\/p>\n<p>Die nuwe burgemeester is Magdalene Berry van die ANC, terwyl Aletta Theron van die DA die speaker is. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as sewentig amptenare is tans in die agt Metro&#8217;s geskors. Dit is deur die Minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen bekend gemaak in `n geskrewe antwoord op `n parlement\u00eare vraag. Dit kom te midde van vier Metro&#8217;s wat moontlik deur koalisies beheer sal word, het RSG berig. Die amptenare wat geskors is, sluit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40117\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meer as 70 Metro-amptenare geskors te midde van koalisie-gesprekke&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40118,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,7599,10876,12931,2300,8009,12246],"class_list":["post-40117","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-da","tag-eff","tag-koalisie","tag-korrupsie","tag-sakp","tag-smokkel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40117","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40117"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40117\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40118"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40117"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40117"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40117"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}