{"id":40103,"date":"2016-08-16T05:13:46","date_gmt":"2016-08-16T03:13:46","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40103"},"modified":"2016-08-16T07:22:02","modified_gmt":"2016-08-16T05:22:02","slug":"ses-in-hinderlaag-in-mosambiek-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40103","title":{"rendered":"Ses in hinderlaag in Mosambiek dood"},"content":{"rendered":"<p>Ses mense is gedood in &#8216;n aanval deur Renamo-rebelle in Mosambiek, het die polisie in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Dit is die jongste in &#8216;n reeks gewelddadige skermutselings tussen gewapende opposisielede en regeringsmagte.<\/p>\n<p>\u201cGewapende mans van Renamo het Vrydag &#8216;n voertuig in \u2019n hinderlaag gelei en daarop geskiet totdat die voertuig aan die brand geslaan het,\u201d het &#8216;n polisiewoordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Ses insittendes het doodgebrand. Die slagoffers was burgerlikes, maar hul name is nog nie bekend gemaak nie. Die polisie is nog op soek na moontlike oorlewendes wat dalk ontsnap het.<\/p>\n<p>Renamo, wat &#8216;n 16 jaar lange burgeroorlog gevoer het wat in 1992 ten einde geloop het, weier om die uitslae van die 2014-verkiesing te aanvaar.<\/p>\n<p>Die regerende Frelimo-party het weereens &#8216;n oorwinning behaal en is reeds sedert onafhanklikwording, 40 jaar gelede, aan bewind.<\/p>\n<p>Die spanning is sedert 2013 aan die oplaai en Renamo-rebelle het weer die wapen opgeneem in wat hulle bestempel as &#8216;n geveg teen \u2019n Frelimo-elite wat hulself ten koste van land verryk het. <\/p>\n<p>Vredesonderhandelinge word in die vooruitsig gestel, maar die owerheid beskuldig Renamo intussen vir die toename in gewelddadige aanvalle in die noorde en sentrale dele van Mosambiek.<\/p>\n<p>In Mei is op die oorskot van 13 mense in die onstabiele sentrale deel van die land afgekom, waar veiligheidsmagte en Renamo-rebelle gereeld slaags raak. <\/p>\n<p>Mosambiek se menseregte-organisasie\u00ad voer aan dat minstens 83 summiere teregstellings sedert die begin van die jaar voorgekom het. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ses mense is gedood in &#8216;n aanval deur Renamo-rebelle in Mosambiek, het die polisie in &#8216;n verklaring ges\u00ea. Dit is die jongste in &#8216;n reeks gewelddadige skermutselings tussen gewapende opposisielede en regeringsmagte. \u201cGewapende mans van Renamo het Vrydag &#8216;n voertuig in \u2019n hinderlaag gelei en daarop geskiet totdat die voertuig aan die brand geslaan het,\u201d &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40103\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ses in hinderlaag in Mosambiek dood&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":19747,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18340,2300,7392,11910,13712],"class_list":["post-40103","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-frelimo","tag-korrupsie","tag-mosambiek","tag-rebelle","tag-renamo"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40103","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40103"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40103\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/19747"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40103"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40103"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40103"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}