{"id":40090,"date":"2016-08-16T06:17:21","date_gmt":"2016-08-16T04:17:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40090"},"modified":"2016-08-16T06:17:21","modified_gmt":"2016-08-16T04:17:21","slug":"fedsas-bekommerd-oor-geweld-in-skole","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40090","title":{"rendered":"Fedsas bekommerd oor geweld in skole"},"content":{"rendered":"<p>Geweld in skole is besig om &#8216;n kopseer te raak omdat onderwysers en kinders met te veel frustrasies worstel.<\/p>\n<p>Dit is volgens die uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), Paul Colditz. <\/p>\n<p>Hy het gereageer op die hardhandige onnie-video van \u2018n Bloemfonteinse skool wat die rondes op sosiale media doen. <\/p>\n<p>Die video wys hoe &#8216;n onderwyser by die Academy of Excellence, &#8216;n private skool in Heidedal, &#8216;n Graad 7-leerling hardhandig behandel. <\/p>\n<p>Die voorval het reg voor &#8216;n volgepakte klaskamer gebeur en die video is deur &#8216;n klasmaat geneem. Die skool het die voorval bevestig en die voorsitter van die beheerliggaam, Hansie Engelbrecht, het by navraag ges\u00ea die onderwyser is intussen tydelik geskors. <\/p>\n<p>Colditz het aan OFM-nuus ges\u00ea al hoe meer kinders kom uit &#8216;n gebroke huis en word blootgestel aan dwelmmisbruik, geweld en misdaad in hul gemeenskappe. <\/p>\n<p>Hy s\u00ea terwyl onderwysers nie gerat is om hierdie probleme aan te spreek nie, sit hulle ook dikwels met oorvol klaskamers en &#8216;n tekort aan dissipline onder leerders, maar geweld is steeds onaanvaarbaar.<\/p>\n<p>&#8220;Geweld kan nooit in die beste belang van kinders wees nie. Ouers sou na die polisie toe kon gaan en kriminele klagtes l\u00ea teen onderwysers wat hul kinders aanrand. Onderwysers moet na hul beheerliggaam gaan as hulle hierdie tipe probleme ondervind.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geweld in skole is besig om &#8216;n kopseer te raak omdat onderwysers en kinders met te veel frustrasies worstel. Dit is volgens die uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), Paul Colditz. Hy het gereageer op die hardhandige onnie-video van \u2018n Bloemfonteinse skool wat die rondes op sosiale media doen. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40090\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Fedsas bekommerd oor geweld in skole&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":32067,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[19133,18050,22991,1665,5178],"class_list":["post-40090","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dissipline","tag-fedsas","tag-gebroke-ouerhuise","tag-geweld","tag-skole"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40090","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40090"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40090\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/32067"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40090"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40090"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40090"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}