{"id":40010,"date":"2016-08-10T09:30:34","date_gmt":"2016-08-10T07:30:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40010"},"modified":"2016-08-10T09:30:34","modified_gmt":"2016-08-10T07:30:34","slug":"nyt-loods-histeriese-aanval-teen-trump","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40010","title":{"rendered":"NYT loods histeriese aanval teen Trump"},"content":{"rendered":"<p>Vyftig sogenaamde Republikeinse veiligheidskenners, insluitende &#8216;n voormalige direkteur van die Amerikaanse intelligensiediens (CIA), het Maandag die party se presidentskandidaat, Donald Trump, uitgekryt as ongekwalifiseerd om die land te lei en ges\u00ea hy sal die \u201cmees roekelose president in Amerika se geskiedenis\u201d wees.<\/p>\n<p>Die verklaring is die jongste verwerping van Trump se kandidatuur deur veteraan Republikeinse veiligheidspesialiste en word deur die felheid van die taalgebruik gekenmerk. <\/p>\n<p>\u201cMnr. Trump skiet te kort aan karakter, waardes en ondervinding om president te wees. Hy verswak Amerika se morele gesag om die leier van die vrye w\u00eareld te wees. Hy beskik nie oor basiese kennis en geloof in die Amerikaanse grondwet, Amerikaanse wetgewing en Amerikaanse instansies, insluitende geloofsvryheid, mediavryheid en \u2019n onafhanklike regbank nie,\u201d lui die verklaring.<\/p>\n<p>Volgens die verklaring sal nie een van die vyftig ondertekenaars vir Trump stem nie.<\/p>\n<p>\u201cUit \u2019n buitelandse beleidperspektief, is Donald Trump nie bevoeg om president of opperbevelvoerder te wees nie. <\/p>\n<p>Ons is inderdaad daarvan oortuig dat hy \u2019n gevaarlike president sal wees wat die land se nasionale veiligheid en welstand in gevaar sal stel,\u201d lui die verklaring wat eerste in die New York Times gepubliseer is.<\/p>\n<p>Trump het die koerant voorheen daarvan beskuldig dat hulle partydig is en nie belangstel daar in om objektief te wees nie. Hy het ook ges\u00ea hy vrees dat die verkiesing in November &#8216;n gekonkel gaan wees.<\/p>\n<p>Intussen het Julian Assange op die Nederlandse televisieprogram Nieuwsuur gesuggereer dat Seth Rich (foto bo), &#8216;n Demokratiese medewerker die bron vir die Wikileaks-eposkraak was en nie die Russe nie.<\/p>\n<p>Die Clinton-veldtogvoerders het Rusland die skuld gegee vir die vrystelling van gekraakte eposse wat aantoon hoe Clinton die Demokratiese verteenwoordigers manipuleer.<\/p>\n<p>Rich is <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=Kp7FkLBRpKg\">vermoor<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vyftig sogenaamde Republikeinse veiligheidskenners, insluitende &#8216;n voormalige direkteur van die Amerikaanse intelligensiediens (CIA), het Maandag die party se presidentskandidaat, Donald Trump, uitgekryt as ongekwalifiseerd om die land te lei en ges\u00ea hy sal die \u201cmees roekelose president in Amerika se geskiedenis\u201d wees. Die verklaring is die jongste verwerping van Trump se kandidatuur deur veteraan Republikeinse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40010\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NYT loods histeriese aanval teen Trump&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40011,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8561,21828,5170,15128,2078,22964,20899,10999],"class_list":["post-40010","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-clinton","tag-hillary","tag-moord","tag-nyt","tag-rusland","tag-seth-rich","tag-trump","tag-wikileaks"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40010","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40010"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40010\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40011"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40010"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40010"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40010"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}