{"id":40003,"date":"2016-08-10T09:03:48","date_gmt":"2016-08-10T07:03:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=40003"},"modified":"2016-08-10T09:03:48","modified_gmt":"2016-08-10T07:03:48","slug":"zambiers-nie-entoesiasties-oor-demokrasie-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=40003","title":{"rendered":"Zambi\u00ebrs nie entoesiasties oor demokrasie nie"},"content":{"rendered":"<p>Zambi\u00eb sal Donderdag stem in &#8216;n algemene verkiesing. Inwoners sal ook hulle stemme uitbring vir die volgende president van die land. <\/p>\n<p>Maar daar is byna geen entoesiasme vir die demokratiese proses nie. Regoor Zambi\u00eb is besonder lae stempersentasies in die 2014 verkiesing opgemerk. Net 32,36% van geregistreerde kiesers het deelgeneem.<\/p>\n<p>Ontleders verwag dieselfde lustelose vertoning van kiesers by die stembusse waar min toustanery voorheen opgemerk is (foto bo).<\/p>\n<p>Die koperryke land is die afgelope tyd swaar deur laer globale kommoditeitspryse getref, het AFP berig.<\/p>\n<p>Die skerp afname in die prys van koper en swakker uitvoere na China, \u2019n belangrike handelsvennoot, tesame met \u2019n ommekeer in regeringsbeleid, het internasionale beleggersvertroue in die land ondermyn. <\/p>\n<p>Die belangrikste kandidate vir die presidentskap is die tussentydse president, Edgar Lungu van die Patriotic Front (PF), wat in Januarie 2015 \u2019n naelskraapse verkiesingsvoorwinning behaal het, en Hakainde Hichilema van die United Party for National Development (UPND).<\/p>\n<p>Die Zambiese kwacha was die swakste geldeenheid in die w\u00eareld in 2015 wat met 42% teenoor die dollar gedaal het, iets wat Lungu dalk die verkiesing kan kos.<\/p>\n<p>Die laaste verkiesing is gehou n\u00e1 die onverwagte dood van pres. Michael Sata.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Zambi\u00eb sal Donderdag stem in &#8216;n algemene verkiesing. Inwoners sal ook hulle stemme uitbring vir die volgende president van die land. Maar daar is byna geen entoesiasme vir die demokratiese proses nie. Regoor Zambi\u00eb is besonder lae stempersentasies in die 2014 verkiesing opgemerk. Net 32,36% van geregistreerde kiesers het deelgeneem. Ontleders verwag dieselfde lustelose vertoning &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=40003\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zambi\u00ebrs nie entoesiasties oor demokrasie nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":40004,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4112,5031,18160,4631,7244],"class_list":["post-40003","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika","tag-demokrasie","tag-stemdag","tag-verkiesing","tag-zambie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40003","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=40003"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/40003\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/40004"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=40003"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=40003"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=40003"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}