{"id":39991,"date":"2016-08-10T08:25:12","date_gmt":"2016-08-10T06:25:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39991"},"modified":"2016-08-10T09:19:30","modified_gmt":"2016-08-10T07:19:30","slug":"partye-het-tot-20-augustus-om-koalisies-te-vorm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39991","title":{"rendered":"Partye het tot 20 Augustus om koalisies te vorm"},"content":{"rendered":"<p>Politieke partye het tot volgende Saterdag, 20 Augustus tyd om koalisies te vorm om munisipaliteite en metrogebiede te bestuur waar geen party &#8216;n volstrekte meerderheid stemme gekry het nie.<\/p>\n<p>Die SABC berig samesprekings tussen die ANC en die EFF sal na verwagting vandag voortgaan. <\/p>\n<p>Die ANC se leierskap het volgens berigte in die geheim met die EFF begin vergader in &#8216;n poging om &#8216;n koalisie-ooreenkoms te bereik. <\/p>\n<p>Die ANC kon nie &#8216;n meerderheid stemme in die Nelson Mandela-baai en Tshwane Metro&#8217;s behaal nie, en ook nie &#8216;n volstrekte meerderheid in die Johannesburg en Ekurhuleni Metro&#8217;s nie. <\/p>\n<p>Die EFF het genoeg steun om te kan bepaal watter party aan bewind kom in van die metro&#8217;s, maar gaan na verwagting eis dat President Jacob Zuma bedank as &#8216;n voorwaarde vir &#8216;n koalisie-ooreenkoms.<\/p>\n<p>Die ANC het intussen die gewelddadige betogings by Qunu in die Oos-Kaap veroordeel. <\/p>\n<p>Die oud-terroris Nelson Mandela is in Qunu begrawe. <\/p>\n<p>Sy kleinseun, Mandla Mandela het vroe\u00ebr sy skok uitgespreek oor berigte dat minstens drie lede van sy familie by die onluste betrokke was. Hy het &#8216;n beroep om kalmte gedoen. <\/p>\n<p>Inwoners van Qunu het Dinsdag betoog oor die aanstelling van &#8216;n munisipale raadslid, en het die N2 vir &#8216;n aantal ure versper. <\/p>\n<p>Die ANC-voorsitter in die OR Tambo-streek, Xolile Nkompela s\u00ea ANC-lede kan nie die party met geweld dwing om &#8216;n raadslid te verwyder nie, en die regte kanale moet gevolg word om griewe te hanteer. <\/p>\n<p>Volgens Nkompela sal hy vandag met tradisionele leiers in die wyk vergader oor die kwessie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Politieke partye het tot volgende Saterdag, 20 Augustus tyd om koalisies te vorm om munisipaliteite en metrogebiede te bestuur waar geen party &#8216;n volstrekte meerderheid stemme gekry het nie. Die SABC berig samesprekings tussen die ANC en die EFF sal na verwagting vandag voortgaan. Die ANC se leierskap het volgens berigte in die geheim met &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39991\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Partye het tot 20 Augustus om koalisies te vorm&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39992,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[21590,227,7599,10876,22961,22962],"class_list":["post-39991","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-21590","tag-anc","tag-da","tag-eff","tag-koalisies","tag-munisipale-verkiesings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39991","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39991"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39991\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39992"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39991"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39991"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39991"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}