{"id":3999,"date":"2009-01-20T14:05:14","date_gmt":"2009-01-20T14:05:14","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3999"},"modified":"2009-01-20T14:05:14","modified_gmt":"2009-01-20T14:05:14","slug":"kortlys-van-vyf-vir-uv-rektorskap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3999","title":{"rendered":"Kortlys van vyf vir UV-rektorskap"},"content":{"rendered":"<p>&nbsp;<img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/uovs.jpg\" width=\"139\" height=\"139\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>&#39;n Kortlys van vyf kandidate vir die pos van rektor en vise-kanselier  vir die Universiteit van die Vrystaat, is saamgestel, het die instelling  aangekondig. <\/p>\n<p>UVS se waarnemende rektor, Professor Teuns Verschoor, s&ecirc; die proses om  die nuwe rektor en visekanselier aan te wys is aan die gang en die  keurkomitee het &#39;n kortlys van vyf kandidate uit 26 saamgestel. <\/p>\n<p>&ldquo;Die aansoeke wat op die 2de Desember 2008 gesluit het, is deur &#39;n  onafhanklike maatskappy wat in die werwing van uitvoerende en senior  akademiese poste spesialiseer, ontvang. Die amp is plaaslik as ook  internasionaal geadverteer.&rdquo; <\/p>\n<p>Verschoor s&ecirc; die onderhoude met die vyf kortlyskandidate sal vroeg in  Februarie gehou word. <\/p>\n<p>&ldquo;Hierdie kandidate is breedweg verteenwoordigend in terme van ras en  geslag,&rdquo; s&ecirc; hy in &#39;n verklaring. <\/p>\n<p>Verschoor s&ecirc; dat drie kandidate na die onderhoude genooi sal word om  hulleself aan die universiteitsgemeenskap voor te stel tydens &#39;n  openbare sessie sodat elkeen sy of haar visie van die rol van rektor en  vise-kanselier van die UVS kan verduidelik. <\/p>\n<p>&ldquo;Hierdie verskynings sal in die middel van Februarie plaasvind.&rdquo; <\/p>\n<p>Die Kongres van Suid-Afrikaanse Vakbonde in die Vrystaat het ook onlangs  by die UVS aangedring om iemand aan te stel wat transformasie na die  instelling sal bring. <\/p>\n<p>Provinsiale sekretaris Sam Mashinini s&ecirc; die vakvereniging was steeds  besorg oor bestuurstrukture wat &ldquo;ongetransformeer bly&rdquo; en oor die &ldquo;ou  garde wat rassisme laat gedy het.&rdquo; <\/p>\n<p>Mashinini s&ecirc; die feit dat Afrikaans steeds gebruik word om teen ander  studente te diskrimineer, is onaanvaarbaar. <\/p>\n<p>&ldquo;Ons doen &#39;n beroep op die strukture om iemand aan te stel wat  transformasie na die instelling sal bly en verder sal gaan as om op  papier te skryf maar &#39;n persoon sal wees wat ook sulke beleide sal  implementeer,&rdquo; s&ecirc; hy.  <\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/italiasvet.ru\/brands\/manufacturer\/de-markt\">Markt<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/glavnoe.ua\/news\/n214753\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&nbsp;&#39;n Kortlys van vyf kandidate vir die pos van rektor en vise-kanselier vir die Universiteit van die Vrystaat, is saamgestel, het die instelling aangekondig. UVS se waarnemende rektor, Professor Teuns Verschoor, s&ecirc; die proses om die nuwe rektor en visekanselier aan te wys is aan die gang en die keurkomitee het &#39;n kortlys van vyf &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3999\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kortlys van vyf vir UV-rektorskap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,3377,3394,3858,21089,165],"class_list":["post-3999","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-kortlys-van-vyf-vir-uv-rektorskap","tag-nuus","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3999","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3999"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3999\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3999"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3999"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3999"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}