{"id":39943,"date":"2016-08-05T03:46:10","date_gmt":"2016-08-05T01:46:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39943"},"modified":"2016-08-05T03:46:10","modified_gmt":"2016-08-05T01:46:10","slug":"da-praat-met-bantu-holomisa-oor-koalisie-in-port-elizabeth","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39943","title":{"rendered":"DA praat met Bantu Holomisa oor koalisie in Port Elizabeth"},"content":{"rendered":"<p>Die leier van die United Democratic Movement (UDM), Bantu Holomisa, het aangekondig dat hy deur &#8220;groot partye&#8221; genader is om &#8216;n koalisieregering in die Nelson Mandelabaai-metro saam te stel.<\/p>\n<p>Holomisa het gisteraand ges\u00ea: &#8220;Ek hoor sekere van die groot partye praat met ons om te vra of ons hulle kan help. Afhangend van die finale telling, mag die UDM \u00f3f deur die ANC \u00f3f deur die DA genader word om hulle te help. Die DA-leier het my genader maar ek het aan hom ges\u00ea dat ons moet wag vir die uitslae om bekendgemaak te word.&#8221;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Volgens Holomisa gee hy nie om met watter party hy saamwerk nie maar dat &#8220;kiesergedrag&#8221; in ag geneem moet word.<\/p>\n<p>&#8220;In die verlede het ons beide partye gehelp. Onthou toe Zille Kaapstad van die ANC oorgeneem het? Ons het die ANC in Kwazulu-Natal in 2004 bygestaan toe dit aan bewind gekom het. Die beginsel wat ons toepas, is om na die wense van van die kiesers te kyk, dan neem ons die besluit, nie of ons van &#8216;n sekere leier hou of nie, ek werk nie so nie,&#8221; s\u00ea Holomisa.<\/p>\n<p>Terwyl die DA-leier in die metro, Athol Trollip (foto hier bo), reeds aangekondig het dat sy party die grootste is en daarom &#8216;n nuwe plaaslike regering behoort saam te stel, het die ANC by die OVK beswaar gemaak dat die verkiesing nie &#8220;vry en regverdig was nie&#8221;.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die party, Bheza Ntshona, het ges\u00ea dat die party &#8216;n klag gel\u00ea het weens die ontdekking van stembriewe in &#8216;n tent aan die agterkant van die lokaal.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het ook ander onre\u00eblmatighede waargeneem, in so &#8216;n mate dat ons nie die verkiesing as vry en regverdig beskou nie. Die uitslag van di\u00e9 verkiesing, hoewel dit nog nie finaal is nie, weerspie\u00ebl nie die wil van die mense van Nelson Mandelabaai nie,&#8221; meen hy.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die leier van die United Democratic Movement (UDM), Bantu Holomisa, het aangekondig dat hy deur &#8220;groot partye&#8221; genader is om &#8216;n koalisieregering in die Nelson Mandelabaai-metro saam te stel. Holomisa het gisteraand ges\u00ea: &#8220;Ek hoor sekere van die groot partye praat met ons om te vra of ons hulle kan help. Afhangend van die finale &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39943\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA praat met Bantu Holomisa oor koalisie in Port Elizabeth&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39944,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,12231,7599,20412,10081,4631],"class_list":["post-39943","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-athol-trollip","tag-da","tag-nelson-mandelabaai","tag-port-elizabeth","tag-verkiesing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39943","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39943"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39943\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39944"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39943"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39943"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39943"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}