{"id":39928,"date":"2016-08-04T09:11:48","date_gmt":"2016-08-04T07:11:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39928"},"modified":"2016-08-04T09:11:48","modified_gmt":"2016-08-04T07:11:48","slug":"munisipale-verkiesing-2016-n-referendum-vir-zuma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39928","title":{"rendered":"Munisipale verkiesing 2016 &#8216;n referendum vir Zuma"},"content":{"rendered":"<p>Wit Suid-Afrikaners het Woensdag in munisipale verkiesings gestem in die hoop om die regerende ANC \u2019n gevoelige slag te kan toedien.<\/p>\n<p>Die verkiesing word as \u2019n soort referendum oor Zuma gesien, wat verswak is deur korrupsie\u00adskandale, hofsake en treurige ekonomiese data, insluitende \u2019n werkloosheidsyfer van 27 persent en nul persent groei in die bruto binne\u00adlandse produk.<\/p>\n<p>Die media het &#8216;n vroe\u00ebr &#8216;n venynige veldtog teen die president geloods.<\/p>\n<p>Ten spyte van sommige menings\u00adopnames dat die ANC die gevaar geloop om beheer oor sleutel\u00adstede soos Pretoria, Johannesburg en Port Elizabeth te verloor, loop die party steeds voor.<\/p>\n<p>Ontwikkeling in Suid-Afrika was sedert die eerste veelrassige verkiesings in 1994 onbenullig, met baie swart gemeenskappe wat steeds swak behuising, onvoldoende onderwys en \u2019n gebrek aan geleenthede ondervind, maar dit pla swart kiesers min.<\/p>\n<p>Met die ekonomie wat tot stilstand gekom het en werkloosheid wat rekordhoogtes bereik het, hoop die belangrikste opposisieparty, die Demokratiese Alliansie (DA), en die radikale linkse Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) om steun te wen.<\/p>\n<p>In Johannesburg se Soweto-woonbuurt het inwoners van vroegdag af in rye gestaan om te gaan stem.<\/p>\n<p>\u201cOns is moeg vir hierdie selfdienende\u00ad leierskap. Mense is moeg vir hulle en selfs oumas is siek en sat vir hierdie regering,\u201d het Nathi Mulaudzi, \u2019n 40-jarige werklose vragmotorbestuurder aan AFP ges\u00ea.<\/p>\n<p>Tog geniet pres. Jacob Zuma steeds wye steun, veral in landelike gebiede, en die ANC se sterk netwerk en diep beursies kan dit help om beheer oor die meerderheid van die 278 munisipaliteite\u00ad te behou.<\/p>\n<p>\u201cDaar is baie negatiewe dinge wat oor die ANC ges\u00ea word, maar ek bly dink aan waardeur Mandela onder apartheid gegaan het, dus doen ek dit vir hom,\u201d het Lebogang Maponyane, \u2019n 43-jarige werk\u00adlose vrou van Soweto ges\u00ea, nadat sy vir die ANC gestem het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wit Suid-Afrikaners het Woensdag in munisipale verkiesings gestem in die hoop om die regerende ANC \u2019n gevoelige slag te kan toedien. Die verkiesing word as \u2019n soort referendum oor Zuma gesien, wat verswak is deur korrupsie\u00adskandale, hofsake en treurige ekonomiese data, insluitende \u2019n werkloosheidsyfer van 27 persent en nul persent groei in die bruto binne\u00adlandse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39928\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Munisipale verkiesing 2016 &#8216;n referendum vir Zuma&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":7822,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,22946,5376,16080,7396,321],"class_list":["post-39928","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-korrupsieskandale","tag-munisipaliteite","tag-stem","tag-werkloosheid","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39928","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39928"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39928\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/7822"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39928"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39928"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39928"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}