{"id":39920,"date":"2016-08-04T08:40:05","date_gmt":"2016-08-04T06:40:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39920"},"modified":"2016-08-04T08:40:05","modified_gmt":"2016-08-04T06:40:05","slug":"gewapende-polisie-ontplooi-na-mesaanval-in-londense-park-een-eis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39920","title":{"rendered":"Gewapende polisie ontplooi na mesaanval in Londense park een eis"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Mesaanval in Londen het &#8216;n vrou se dood veroorsaak en vyf ander mense is beseer.<\/p>\n<p>Die aanvaller wat amok gemaak het in sentraal-Londen se <em>Russell Square <\/em> kon &#8216;n terreurmotief gehad het, s\u00ea ondersoekbeamptes nadat &#8216;n verdagte in hegtenis geneem is op die toneel.<\/p>\n<p>Beamptes het &#8216;n elektriese skokgeweer gebruik om die 19-jarige man in hegtenis te neem. Die polisie is ingeroep na die voorval in Russell Square naby die Britse Museum net n\u00e1 22:30 Woensdag. <\/p>\n<p>Die verdagte is na die hospitaal geneem waar hy in polisie-aanhouding bly.<\/p>\n<p>Mark Rowley, assistent-kommissaris die Metropolitaanse Polisie en mees senior teen-terrorisme beampte in Brittanje het die media toegspreek.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea &#8220;geestesgesondheid&#8221; was &#8216;n &#8220;beduidende&#8221; faktor in die voorval, maar het nie uitgebrei oor terrorisme nie.<\/p>\n<p>Twee mans, wat na bewering van Midde-Oosterse afkoms is, is gesien dat hulle verdag optree buite die hotel na die voorval, volgens getuies.<\/p>\n<p>Een getuie, &#8216;n 35-jarige, wat anoniem wou bly, het aan Express.co.uk ges\u00ea: &#8220;Ek het gesien hoe twee mans van Midde-Oosterse afkoms verdag optree buite die Imperial Hotel, op Southampton Row.<\/p>\n<p>&#8220;Een man het op &#8216;n motorfiets aan die verkeerde kant van die pad opgejaag met die ander man wat in &#8216;n ander rigting laat spaander het.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Jy weet daar is iets verkeerd wanneer jy die polisie sien opdaag met gewere,&#8221; het &#8216;n ander ooggetuie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Maar Scotland Yard het ges\u00ea vir &#8220;gerusstelling en veiligheid&#8221; sal Londen Donderdagoggend ekstra beamptes ontplooi, insluitende gewapende polisie.<\/p>\n<p>Die aanval in die gewilde toeriste-area kom te midde van waarskuwings oor die onafwendbaarheid van &#8216;n terroriste-aanval in die Verenigde Koninkryk na maande van jihadi-aanvalle in Europa en die Midde-Ooste.<\/p>\n<p>Die slagoffer, wat vermoedelik in haar 60&#8217;s was, se naam is nog nie bekend nie. Twee vroue en drie mans is beseer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Mesaanval in Londen het &#8216;n vrou se dood veroorsaak en vyf ander mense is beseer. Die aanvaller wat amok gemaak het in sentraal-Londen se Russell Square kon &#8216;n terreurmotief gehad het, s\u00ea ondersoekbeamptes nadat &#8216;n verdagte in hegtenis geneem is op die toneel. Beamptes het &#8216;n elektriese skokgeweer gebruik om die 19-jarige man in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39920\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gewapende polisie ontplooi na mesaanval in Londense park een eis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39921,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5038,14482,22943,7829,2846],"class_list":["post-39920","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-londen","tag-mesaanval","tag-russell-square","tag-terreur","tag-toeriste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39920","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39920"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39920\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39921"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39920"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39920"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39920"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}