{"id":39888,"date":"2016-08-02T06:09:52","date_gmt":"2016-08-02T04:09:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39888"},"modified":"2016-08-02T09:14:22","modified_gmt":"2016-08-02T07:14:22","slug":"dertien-gedood-in-motorbomaanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39888","title":{"rendered":"Dertien gedood in motorbomaanval"},"content":{"rendered":"<p>In die aanloop tot die presidentsverkiesing in Somali\u00eb di\u00e9 maand, is die militante Islamitiese groep, al-Sjabaab, besig om sy aanvalle te verskerp, het Reuters berig.<\/p>\n<p>Militante het Sondag twee motorbomme buite \u2018n polisiebasis in Somali\u00eb se hoofstad, Mogadishu laat ontplof voordat gewapendes die gebou binnegestorm en minstens dertien mense om die lewe gebring het.<\/p>\n<p>Die Islamitiese groep al-Sjabaab het aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar.<\/p>\n<p>Dit was die tweede groot aanslag deur die groep in \u2018n week in die stad, wat \u2018n guerrilla-ooglog teen die Westers-gesteunde regering voer.<\/p>\n<p>Swaar geweervuur is vir byna \u2018n halfuur n\u00e1 die eerste ontploffing binne die gebou gehoor, het ooggetuies berig.<\/p>\n<p>Die oorskot van vier burgerlikes het in die straat gel\u00ea naby die kompleks wat gedeeltelik deur die ontploffings in puin gel\u00ea is. \u2018n Nabygele\u00eb kiosk het aan die brand geslaan.<\/p>\n<p>\u201cMinstens tien mense, insluitende vier militante, vyf burgerlikes en \u2018n soldaat het in die aanval gesterf,\u201d het \u2018n polisiewoordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Nog 15 is beseer van wie sommige in \u2018n ernstige toestand verkeer.<\/p>\n<p>In al-Sjabaab se eerste aanval verlede week Dinsdag by die ingang na die Afrika-unie se Amison-basis, het twee motorbomme ontplof wat die lewens van 13 mense ge\u00ebis het.<\/p>\n<p>Veiligheidswaarnemers het gewaarsku dat die groep sy aanvalle in die aanloop tot die presidentsverkiesing kan verskerp.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die aanloop tot die presidentsverkiesing in Somali\u00eb di\u00e9 maand, is die militante Islamitiese groep, al-Sjabaab, besig om sy aanvalle te verskerp, het Reuters berig. Militante het Sondag twee motorbomme buite \u2018n polisiebasis in Somali\u00eb se hoofstad, Mogadishu laat ontplof voordat gewapendes die gebou binnegestorm en minstens dertien mense om die lewe gebring het. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39888\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dertien gedood in motorbomaanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39889,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13457,7673,11259,10255,7829],"class_list":["post-39888","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-al-sjabaab","tag-motorbom","tag-oos-afrika","tag-somalie","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39888","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39888"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39888\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39889"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39888"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39888"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39888"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}