{"id":39866,"date":"2016-08-01T14:16:58","date_gmt":"2016-08-01T12:16:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39866"},"modified":"2016-08-01T14:49:41","modified_gmt":"2016-08-01T12:49:41","slug":"merkel-hang-aan-n-draadjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39866","title":{"rendered":"Merkel hang aan &#8216;n draadjie"},"content":{"rendered":"<p>Angela Merkel se premierskap hang aan &#8216;n draadjie nadat duisende Duitsers opgeruk het om haar bedanking te eis en &#8216;n belangrike politieke bondgenoot sy steun aan Merkel onttrek het oor haar onbesonne immigrasiebeleid.<\/p>\n<p>Meer as 5000 betogers het in Berlyn byeengekom en nog duisende regoor Duitsland om die &#8220;oop-deur-beleid&#8221; aan te val wat talle meen die skuld moet kry vir die vier wrede terroriste-aanvalle wat die dood van 13 mense in die afgelope maand veroorsaak het.<\/p>\n<p>Die kanselier staar &#8216;n nuwe vlaag woede in die gesig nadat dit bekend geword het dat twee onlangse terreuraanvalle en &#8216;n derde moord deur mense wat die land as &#8220;vlugtelinge&#8221; binnegekom het, uitgevoer is.<\/p>\n<p>Ten spyte van die massiewe vloedgolf kritiek, hou Merkel aan om haar beleid te verdedig. Sy het hierdie week weer verkondig: &#8220;Ons kan dit doen&#8221;, en belowe om nie toe te laat dat gewelddadige optrede politieke besluite lei nie.<\/p>\n<p>Maar nou het haar belangrikste bondgenoot in Beiere &#8216;n vars nuwe aanslag op haar leierskap van stapel gestuur, en sy party gedistansieer van Merkel. Dit het die koalisie wat haar aan bewind hou onder kwaai druk geplaas.<\/p>\n<p>Horst Seehofer, die konserwatiewe premier van Beiere, het ges\u00ea hy deel nie Merkel se verwelkomingscredo nie na die byna 2 miljoen immigrante en vlugtelinge Duitsland binngestroom het.<\/p>\n<p>Seehofer, van die Christen-Sosiale Unie, die susterparty van Merkel se konserwatiewe Christen-Demokrate, het ges\u00ea Hy &#8220;kan dit nie doen nie&#8221; met die beste wil, om die credo as sy eie te aanvaar.<\/p>\n<p>N\u00e1 &#8216;n vergadering met die Beierse regering in Tegernsee, het hy bygevoeg dat die oplossings tot op hede &#8220;te min&#8221; was.<\/p>\n<p>Seehofer het beklemtoon dat hy geen begeerte het om &#8216;n rusie met Merkel te begin nie, maar ges\u00ea dit is belangrik om &#8216;n werklikheid in die gesig te kyk.<\/p>\n<p>&#8216;n Bylaanval, &#8216;n massaskietery, &#8216;n mesaanval en &#8216;n selfmoordbomaanval binne die kwessie van &#8216;n week het Duitsland diep geruk, met 13 mense dood, waaronder ook drie aanvallers, en dosyne gewond.<\/p>\n<p>Drie van die vier aanvallers was asielsoekers, en twee van die aanvalle is deur die Islamitiese staat uitgevoer.<\/p>\n<p>&#8220;Merkel moet gaan&#8221; is tans die nommer een kwessie op sosiale media, met mense wat boodskappe stuur en foto&#8217;s insluit waar die kanselier met bloed op haar hande, soos hierbo, vertoon word n\u00e1 onlangse aanvalle.<\/p>\n<p>&#8216;n Nuwe opname het bevind dat 83 persent van Duitsers immigrasie as grootste uitdaging van hul land beskou &#8211; twee keer soveel as &#8216;n jaar gelede.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Angela Merkel se premierskap hang aan &#8216;n draadjie nadat duisende Duitsers opgeruk het om haar bedanking te eis en &#8216;n belangrike politieke bondgenoot sy steun aan Merkel onttrek het oor haar onbesonne immigrasiebeleid. Meer as 5000 betogers het in Berlyn byeengekom en nog duisende regoor Duitsland om die &#8220;oop-deur-beleid&#8221; aan te val wat talle meen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39866\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Merkel hang aan &#8216;n draadjie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39867,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[11030,5761,14306,10704,21524,2715,17039,5361,14993,5358,8562],"class_list":["post-39866","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aanvalle","tag-angela-merkel","tag-beiere","tag-bloed","tag-horst-seehofer","tag-immigrasie","tag-isis","tag-islam","tag-kommuniste","tag-moslems","tag-vlugtelinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39866","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39866"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39866\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39867"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39866"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39866"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39866"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}