{"id":39849,"date":"2016-08-01T08:25:27","date_gmt":"2016-08-01T06:25:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39849"},"modified":"2016-08-01T09:00:50","modified_gmt":"2016-08-01T07:00:50","slug":"twee-noordwes-skole-afgebrand-in-verkiesingsgeweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39849","title":{"rendered":"Twee Noordwes-skole afgebrand in verkiesingsgeweld"},"content":{"rendered":"<p>Sewe klaskamers by Setilo Sekond\u00eare Skool by Mareetsane naby Mahikeng in Noordwes is aan die brand gesteek deur oproeriges.<\/p>\n<p>Die skool is in ligte laaie gelaat nadat verkiesingsgeweld in die gebied opgevlam het. Die Graad 11 en 12 klaskamers is in puin gel\u00ea. <\/p>\n<p>Die Verkiesingskommissie het bevestig dat sy stemlokaal in Mareetsane nie gebruik kan word nie, nadat die klaskamers uitgebrand het. <\/p>\n<p>Die verkiesingshoof in die provinsie, Tumelonthe Thiba s\u00ea &#8216;n tydelike struktuur sal opgerig word indien die perseel toeganklik is. Indien nodig sal die stemlokaal verskuif word. <\/p>\n<p>Nog &#8216;n skool op Piet Plessis is ook aan die brand gesteek in &#8216;n tweede voorval van openbare geweld. <\/p>\n<p>&#8220;Ek wil graag ons gemeenskappe aanmoedig om wanneer hulle verskil van die owerhede, &#8216;n vreedsame oplossing te soek eerder as om openbare eiendom te vernietig,&#8221; het LUR Sello Lehari ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Noordwespolisie het ges\u00ea &#8216;n saak van brandstigting is geopen by die Mooifontein-polisiekantoor maar niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.<\/p>\n<p>Kolonel Sabata Mokgwabone ges\u00ea daar was ook &#8216;n poging om &#8216;n gemeenskapsaal af te brand, maar net stoele is verbrand.<\/p>\n<p>Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het intussen haar misno\u00eb te kenne gegee oor die brandstigting wat polities gemotiveerd is.<\/p>\n<p>Motshekga s\u00ea in &#8216;n verklaring dat sulke gedrag nie geduld sal word nie en het &#8216;n beroep op die owerhede gedoen om die skuldiges spoedig aan te keer. <\/p>\n<p>Vroe\u00ebr in die week het &#8216;n skare ook klasse by die skool ontwrig en onderrig kon sedertdien nie voortgaan nie. <\/p>\n<p>Motshekga het ook &#8216;n beroep op die gemeenskap en ouers gedoen om nie toe te laat dat politieke struwelinge met onderwys inmeng nie.<\/p>\n<p>Sanco het ook hul stem by Motshekga s&#8217;n gevoeg en ges\u00ea die vernietiging van openbare eiendom is &#8216;n terugslag vir die gemeenskap. <\/p>\n<p>Provinsiale voorsitter, Paul Sebegoe, het &#8216;n beroep op kalmte gedoen aan die vooraand van die verkiesing.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sewe klaskamers by Setilo Sekond\u00eare Skool by Mareetsane naby Mahikeng in Noordwes is aan die brand gesteek deur oproeriges. Die skool is in ligte laaie gelaat nadat verkiesingsgeweld in die gebied opgevlam het. Die Graad 11 en 12 klaskamers is in puin gel\u00ea. Die Verkiesingskommissie het bevestig dat sy stemlokaal in Mareetsane nie gebruik kan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39849\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee Noordwes-skole afgebrand in verkiesingsgeweld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39850,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5531,5457,5488,5178,11203],"class_list":["post-39849","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandstigting","tag-openbare-geweld","tag-oproer","tag-skole","tag-verkiesingsgeweld"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39849","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39849"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39849\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39850"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39849"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39849"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39849"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}