{"id":3982,"date":"2009-01-19T06:19:11","date_gmt":"2009-01-19T06:19:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3982"},"modified":"2009-01-19T06:19:11","modified_gmt":"2009-01-19T06:19:11","slug":"al-hoe-meer-apartheid-in-amerikaanse-skole","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3982","title":{"rendered":"Al hoe meer apartheid in Amerikaanse skole"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><a href=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/01\/little_rock_soldate.jpg\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px; width: 300px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/little_rock_soldate_300.jpg\" width=\"300\" height=\"236\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Amerikaanse troepe van die 101ste Valskermbataljon begelei 9 swart kinders na die Sentrale Ho?rskool van Little Rock, Arkansas in 1957. Vyftig jaar later is skole nog nie ge?ntegreer nie.<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span><\/a> Swart en Latyns-Amerikaanse studente wat in Amerikaanse skole opgevoed word, word al hoe meer gesegregeer opgevoed, het &#39;n verslag gelui wat verlede Woensdag bekendgemaak is. Die verslag het enige optimisme omtrent rasse-aangeleenthede wat Barack Obama se presidentskap omring, uit die weg geruim. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Swartes en Hispaniese studente word meer dikwels van wittes geskei as op enige tydstip sedert die burgerregtebewegings en baie van die skole wat hulle bywoon sukkel om voort te bestaan, het die verslag deur die Burgerregteprojek van die universiteit van Kaliforni&euml; gelui.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&#39;n 2007-uitspraak van die Hooggeregshof aangaande vrywillige segregasie sal waarskynlik die neiging aanhelp omdat dit druk op plaaslike owerhede verminder om &quot;desegregasie&quot; oftewel gedwonge integrasie in skole te bevorder, het die verslag ges&ecirc;, wat ook &#39;n beroep gedoen het op Obama om die saak aan te spreek. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Obama wat Dinsdag ingesweer gaan word, sal die land se eerste swart president wees. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Dit sal &#39;n tragedie wees as die land aanvaar het vanwe&euml; Obama se verkiesing dat die rasseprobleme opgelos is, wanneer vele ongelykhede eintlik verdiep het,&quot; het Gary Orfield, die mededirekteur van die Burgerregteprojek ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Orfield het ges&ecirc; die neigings was die &quot;gevolg van &#39;n sistematiese verslapping van die burgerregtebeleid en verwante opvoeding en gemeenskapshervorming oor dekades heen&quot;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Deels kan groter segregasie in skole aan demografie toegeskryf word. Soos die persentasie wit studente verminder &ndash; hulle maak nou 56% op van die skoolbevolking uit, tenoor 90% in 1960 &ndash; word hulle meer ge&iuml;ntegreer met studente wat nie wit is nie.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Nog &#39;n faktor is die residensi&euml;le segregasie wat toeneem in baie dele van die land. Dit bepaal al hoe meer die rassesamestelling van die skole in die afwesigheid van beheermaatre&euml;ls deur onderwysowerhede om nie-gesegregeerde skole te skep en te kan ondersteun, het Orfield ges&ecirc;. <\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/gidrobaki\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0433\u0438\u0434\u0440\u043e\u0431\u0430\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerikaanse troepe van die 101ste Valskermbataljon begelei 9 swart kinders na die Sentrale Ho?rskool van Little Rock, Arkansas in 1957. Vyftig jaar later is skole nog nie ge?ntegreer nie. Swart en Latyns-Amerikaanse studente wat in Amerikaanse skole opgevoed word, word al hoe meer gesegregeer opgevoed, het &#39;n verslag gelui wat verlede Woensdag bekendgemaak is. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3982\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Al hoe meer apartheid in Amerikaanse skole&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":3981,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3841,3377,3394,162,21089,165],"class_list":["post-3982","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-al-hoe-meer-apartheid-in-amerikaanse-skole","tag-beeld","tag-die-burger","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3982","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3982"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3982\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/3981"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3982"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3982"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3982"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}