{"id":39816,"date":"2016-07-29T10:18:12","date_gmt":"2016-07-29T08:18:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39816"},"modified":"2016-07-29T10:18:42","modified_gmt":"2016-07-29T08:18:42","slug":"39816","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39816","title":{"rendered":"Terreursaak teen SA tweeling gaan voort"},"content":{"rendered":"<p>Die terreursaak teen &#8216;n Moslemtweeling (23) sal in die Johannesburgse landdroshof voortgaan. <\/p>\n<p>Die saak is Donderdag uitgestel nadat Brandon Lee en Tony Lee Thulsie van Newclare se regsverteenwoordiger `n aansoek teen hul aanhouding ingedien het. <\/p>\n<p>Hulle regte name is  Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie.<\/p>\n<p>Hulle word daarvan beskuldig dat hulle beplan het om die Amerikaanse ambassade en Joodse instellings in Gauteng aan te val. <\/p>\n<p>Hulle sou gister om borgtog aansoek gedoen het, maar dit het toe nie plaasgevind nie weens die aansoek teen hul aanhouding.<\/p>\n<p>Die vrou van een van die tweeling het die nag van hul inhegtenisneming beskryf.<\/p>\n<p>In &#8216;n be\u00ebdigde verklaring, het die vrou van Tony-Lee Thulsie, Aadila Alben, besonderhede gegee van die aand van die arrestasies. <\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea die polisiedokumente is onderteken deur haar skoonfamilie in &#8216;n &#8220;klimaat van vrees en intimidasie&#8221;.<\/p>\n<p>Hulle beweer dat hulle nie lasbriewe ontvang het toe hulle in hegtenis geneem is nie.<\/p>\n<p>Die twee het vandeesweek drie keer die Johannesburgse landdroshof verskyn. Hulle het nog nie formeel om borgtog aansoek gedoen nie.<\/p>\n<p>Borgverrigtinge is uitgestel ten einde vas te stel of hul arrestasies in werklikheid onwettig was.<\/p>\n<p>Die vervolging moet nou bewys dat die behoorlike prosedures gevolg is toe die identiese tweeling op 9 Julie in hegtenis geneem is.<\/p>\n<p>As hulle versuim om dit te doen, kan die Thulsie broers vrygelaat word.<\/p>\n<p>Die tweeling is in hegtenis geneem in Newclare, wes van Johannesburg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die terreursaak teen &#8216;n Moslemtweeling (23) sal in die Johannesburgse landdroshof voortgaan. Die saak is Donderdag uitgestel nadat Brandon Lee en Tony Lee Thulsie van Newclare se regsverteenwoordiger `n aansoek teen hul aanhouding ingedien het. Hulle regte name is Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle beplan het om die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39816\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Terreursaak teen SA tweeling gaan voort&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39821,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5361,10985,5358,7829,22811,11526],"class_list":["post-39816","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-islam","tag-lasbriewe","tag-moslems","tag-terreur","tag-tweeling","tag-verhoor"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39816","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39816"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39816\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39821"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39816"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39816"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39816"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}