{"id":39788,"date":"2016-07-28T07:30:43","date_gmt":"2016-07-28T05:30:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39788"},"modified":"2016-07-28T07:30:43","modified_gmt":"2016-07-28T05:30:43","slug":"isis-stel-video-vry-na-gru-aanval-op-franse-priester","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39788","title":{"rendered":"ISIS stel video vry na gru-aanval op Franse priester"},"content":{"rendered":"<p>Die Islamitiese Staat-militantegroep het &#8216;n video vrygestel van die twee terroriste wat &#8216;n bejaarde Franse priester tydens &#8216;n gyselaarsdrama by sy kerk in Normandi\u00eb keelaf gesny het. <\/p>\n<p>Die video wys die twee aanvallers wat in Arabies hulle steun aan die terreurgroep toes\u00ea. <\/p>\n<p>Die twee ISIS-aanvallers het vader Jacques Hamel (84), suster Danielle, nog &#8216;n non en twee kerkgangers langer as &#8216;n uur as gyselaars aangehou. <\/p>\n<p>Die onbekende non wat die gru-aanval oorleef het, veg steeds in &#8216;n hospitaal om haar lewe. Een van die kerkgangers is ook beseer.<\/p>\n<p>Die video is deur ISIS se nuusagentskap vrygestel, maar dit is nog nie deur Franse owerhede geverifieer nie. <\/p>\n<p>Die aanvallers het Dinsdag menslike skilde voor die ingang geplaas om te verhoed dat die polisie die kerk binnestorm.<\/p>\n<p>Een van die aanvallers is ge\u00efdentifiseer as die 19-jarige Adel Kermiche, wat twee keer probeer het om na Siri\u00eb te reis om by ISIS aan te sluit. Kermiche was op parool.<\/p>\n<p>Skoolvriende s\u00ea Kermiche was &#8216;n stillerige kind en het eers geradikaliseer geraak na die Charlie Hebdo-aanval.<\/p>\n<p>Die twee het &#8216;n rugsak gehad wat gevul was met iets wat soos plofstof gelyk het, maar die polisie s\u00ea dit was nie skadelik nie. Dit het egter ure geneem om die inhoud na te gaan.<\/p>\n<p>Die Gambetta-kerk verskyn op &#8216;n lys van teikens wat verlede jaar by &#8216;n ISIS-lid gevind is. <\/p>\n<p>&#8216;n 17-jarige seun, bekend as HB, &#8216;n familielid van Kermiche, is ook Dinsdag by sy huis in Saint-\u00c9tienne-du-Rouvray deur die Franse owerhede in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Die aanvallers is deur skerpskutters dood\u00adgeskiet toe hulle uit die gebou gestap het en \u201cAllah Akbar\u201d (God is groot) geskreeu het. <\/p>\n<p>Die priester, vader Hamel, was afgetree en het ingestaan vir die dienende swart priester van die kerk, vader Auguste Moanda-Phuati.<\/p>\n<p>Suster Danielle (foto bo), wat die aanval oorleef het nadat sy in die chaos ontsnap het, hetaan die BBC ges\u00ea sy het geweet die twee gaan hulle doodmaak toe sy hulle die kerk sien binnekom. <\/p>\n<p>&#8220;Hulle was so gemotiveerd,&#8221; het sy ges\u00ea. Hulle het op die lidmate geskree en ges\u00ea &#8220;Julle Christene, julle maak ons dood!&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Islamitiese Staat-militantegroep het &#8216;n video vrygestel van die twee terroriste wat &#8216;n bejaarde Franse priester tydens &#8216;n gyselaarsdrama by sy kerk in Normandi\u00eb keelaf gesny het. Die video wys die twee aanvallers wat in Arabies hulle steun aan die terreurgroep toes\u00ea. Die twee ISIS-aanvallers het vader Jacques Hamel (84), suster Danielle, nog &#8216;n non &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39788\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ISIS stel video vry na gru-aanval op Franse priester&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39789,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[1093,22908,17039,22910,22909],"class_list":["post-39788","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-frankryk","tag-gru-aanval","tag-isis","tag-priester","tag-saint-etienne-du-rouvray"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39788","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39788"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39788\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39789"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39788"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39788"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39788"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}