{"id":3974,"date":"2009-01-19T03:44:13","date_gmt":"2009-01-19T03:44:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3974"},"modified":"2009-01-19T03:44:13","modified_gmt":"2009-01-19T03:44:13","slug":"klag-teen-grace-mugabe-oor-sy-joernalis-in-hong-kong-aanrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3974","title":{"rendered":"Klag teen Grace Mugabe oor sy joernalis in Hong Kong aanrand"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px; width: 240px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/mugabe_robertengrace.jpg\" width=\"240\" height=\"160\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Amandla! Robert en Grace Mugabe<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die vrou van die Zimbabwiese president, Robert Mugabe,&nbsp; was Sondag die fokus van &#39;n ondersoek deur die Hong Kong-polisie nadat sy na bewering &#39;n joernalis aangerand het gedurende &#39;n inkopie-uitstappie in di&eacute; stad. <\/p>\n<p>Grace Mugabe, (43) word daarvan beskuldig dat sy Richard Jones, die hooffotograaf van die Hong Kong-agentskap Sinopix aangerand het n&aacute; hy foto&#39;s van haar geneem het toe sy inkopies gedoen het in Modyweg, in Tsim Sha Tsui. <\/p>\n<p>Jones was daar in opdrag van die Londense Sunday Times wat gister &#39;n voorbladartikel geplaas het van die insident tesame met foto&#39;s van Mugabe en haar beweerde slagoffer, wat sy beserings toon. <\/p>\n<p align=\"justify\">Die vrou van die Zimbabwiese leier is deur Jones en &#39;n kollega agtervolg toe sy die vyfster Shangri-la-hotel verlaat het om saam met &#39;n vriendin en &#39;n lyfwag te gaan inkopies doen. <\/p>\n<p>Jones het aan AFP ges&ecirc; dat die president se vrou geprobeer het om sy kamera van hom af te neem voordat sy hom herhaaldelik geslaan het in die beweerde aanval Donderdagoggend. <\/p>\n<p>&quot;Hulle het my opgemerk toe ek foto&#39;s geneem het van omtrent 150 meter ver en begin om op my te skree,&quot; het Jones (43) ges&ecirc;. Hy het ges&ecirc; dat hy Mugabe gevolg het as deel van die opdrag van die koerant se ondersoek n&aacute; haar inkopievakansie. <\/p>\n<p>&quot;Die lyfwag het agter my aan gehardloop. EK het ook gehardloop, maar met die swaar kameratoerusting het hy my ingehaal en probeer om die kamera van my af te neem.&quot;<\/p>\n<p>&quot;Toe het ek Grace Mugabe gesien aankom na my toe. Sy het eers geprobeer om die kamera af te neem en my toe direk in die gesig geslaan. Sy het my ten minste tien keer in die gesig geslaan.&quot;<\/p>\n<p>&quot;Ek was geskok, sy was soos &#39;n waansinnige. Ek het gedink &#39;hier is die eerste dame van &#39;n Afrikanasie wat my in die middel van die straat in Hong Kong in die gesig slaan.&#39; Ek kon dit nie glo nie.<\/p>\n<p>Jones het die aanranding twee dae later by die polisie in Tsim Sha Tsui aangemeld, maar teen daardie tyd het Mugabe en haar gevolg reeds die hotel en Hong Kong verlaat. <\/p>\n<p>Mugabe was in Hong Kong as deel van &#39;n Asiese vakansie wat vroeg in Januarie begin het in die Maleisiese vakansieoord Langkawi, en toe in Singapoer voortgesit is waar haar man, Robert Mugabe, volgens die Sunday Times by haar aangesluit het. <\/p>\n<p>Die Zimbabwiese eerste dame, wie se land swaar op voedselhulp steun, het op 9 Januarie na Hong Kong gevlieg en met haar gevolg in &#39;n suite in die Shangri-la-hotel gebly, het die koerant ges&ecirc;. <\/p>\n<p>Die Sunday Times beweer dat Robert Mugabe 92 000 Amerikaanse dollar onttrek het by die Zimbabwiese sentrale bank aan die begin van Januarie om sy vrou se Asiese vakansie te kan betaal. <\/p>\n<p>Toe die polisie gevra is oor die aanval, het &#39;n Hong Kong polisiewoordvoerder ges&ecirc; dat die polisie &#39;n klag van &#39;n 43 jarige man ontvang het op die 17de Januarie. <\/p>\n<p>Hy het die saak aangemeld by die Tsim Sha Tsui polisie stasie aangemeld dat hy in die distrik deur &#39;n vrou aangerand is. <\/p>\n<p>Die saak is as aanranding met die doel om te beseer geklassifiseer en &#39;n span van die Tsim Sha Tsui polisie ondersoek dit tans.<\/p>\n<p>Sover is daar geen arrestasie gemaak nie. <\/p>\n<p>  Daar word verstaan dat Grace Mugabe na Zimbabwe teruggekeer het na haar verblyf in Hong Kong.&nbsp;&nbsp; <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/statii\/nabori-lego-dlya-razvitiya-rebenka\">\u043a\u043e\u043d\u0441\u0442\u0440\u0443\u043a\u0442\u043e\u0440\u044b \u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442 \u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d\u043e\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nikmedia.com.ua\/news\/view\/8982\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amandla! Robert en Grace Mugabe Die vrou van die Zimbabwiese president, Robert Mugabe,&nbsp; was Sondag die fokus van &#39;n ondersoek deur die Hong Kong-polisie nadat sy na bewering &#39;n joernalis aangerand het gedurende &#39;n inkopie-uitstappie in di&eacute; stad. Grace Mugabe, (43) word daarvan beskuldig dat sy Richard Jones, die hooffotograaf van die Hong Kong-agentskap Sinopix &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3974\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Klag teen Grace Mugabe oor sy joernalis in Hong Kong aanrand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,3832,21089,165,21108],"class_list":["post-3974","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-klag-teen-grace-mugabe-oor-sy-joernalis-in-hong-kong-aanrand","tag-nuus","tag-praag","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3974","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3974"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3974\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3974"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3974"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3974"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}