{"id":39704,"date":"2016-07-26T10:02:51","date_gmt":"2016-07-26T08:02:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39704"},"modified":"2016-07-26T10:02:51","modified_gmt":"2016-07-26T08:02:51","slug":"demokrate-se-byeenkoms-in-chaos-gehul","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39704","title":{"rendered":"Demokrate se byeenkoms in chaos gehul"},"content":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse Demokratiese Party is in chaos gehul, op die vooraand van hul byeenkoms.<\/p>\n<p>Nadat Wikileaks e-posboodskappe laat uitlek het wat daarop dui dat die party se nasionale voorsitter, Debbie Wasserman Schultz (foto bo), stemmery be\u00efnvloed het namens Hillary Clinton, moes Wasserman Schultz uittree.<\/p>\n<p>Die Demokrate se nasionale komitee het senator Bernie Sanders intussen om verskoning gevra nadat die e-posboodskappe wat uitgelek het, aangedui het dat hulle sy presidensi\u00eble veldtog ondermyn het. <\/p>\n<p>In &#8216;n verklaring s\u00ea die komitee dat die aanmerkings in van die e-posse onverskoonbaar is. <\/p>\n<p>Daarin word bespiegel dat Sanders, wat homself as &#8216;n gelowige Jood voordoen, eintlik &#8216;n ate\u00efs is en dat dit teen hom gebruik behoort te word om Christenkiesers te swaai.<\/p>\n<p>Dit het meegebring dat die aanvang van die Demokratiese Party se konvensie in Philadelphia in chaos begin het, met die voorsitter wat skielik van die toneel verdwyn het en geen media-navrae neem nie.<\/p>\n<p>Die afgevaardigdes het die party se voorsitter uitgejou. <\/p>\n<p>Die komitee s\u00ea die e-posse wat deur WikiLeaks uitgelek het, weerspie\u00ebl nie die komitee se onderneming vir neutraliteit met die benoemingsproses nie.<\/p>\n<p>Intussen het Julian Assange van Wikileaks ges\u00ea hulle gaan nog inligting vrystel wat Hillary se leuens oor haar eposbedrywighede gaan ontbloot.<\/p>\n<p>Die FBI het reeds aangedui dat hulle Clinton nie gaan vervolg omdat sy staatsgeheime op haar privaatbediener gehou het nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Amerikaanse Demokratiese Party is in chaos gehul, op die vooraand van hul byeenkoms. Nadat Wikileaks e-posboodskappe laat uitlek het wat daarop dui dat die party se nasionale voorsitter, Debbie Wasserman Schultz (foto bo), stemmery be\u00efnvloed het namens Hillary Clinton, moes Wasserman Schultz uittree. Die Demokrate se nasionale komitee het senator Bernie Sanders intussen om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39704\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Demokrate se byeenkoms in chaos gehul&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39705,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[12240,22889,5829,10999],"class_list":["post-39704","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-demokrate","tag-eposbediener","tag-hillary-clinton","tag-wikileaks"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39704","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39704"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39704\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39705"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39704"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39704"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39704"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}