{"id":39701,"date":"2016-07-26T09:51:31","date_gmt":"2016-07-26T07:51:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39701"},"modified":"2016-07-26T09:51:31","modified_gmt":"2016-07-26T07:51:31","slug":"kaapse-rampbestuur-op-hoe-gereedheidsgrondslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39701","title":{"rendered":"Kaapse rampbestuur op ho\u00eb gereedheidsgrondslag"},"content":{"rendered":"<p>Rampbestuurspanne in Kaapstad is op ho\u00eb gereedheidsgrondslag te midde van gure weer wat van vandag af verwag word. <\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Weerdiens s\u00ea dit is die eerste van &#8216;n reeks kouefronte wat die week oor die Skiereiland sal beweeg. <\/p>\n<p>Swaar re\u00ebn, sterk wind en snerpende koue is Kapenaars se voorland. Tot dusver is geen berigte van oorstromings in Kaapstad ontvang nie.<\/p>\n<p>Die Kaapse metropool s\u00ea die watervlakke van belangrike damme in die Wes-Kaap het sedert verlede week met vyf persent gestyg. <\/p>\n<p>Volgens die stad se departement van water en sanitasie is die damme is tans sowat 48% vol.<\/p>\n<p>Die Weerdiens waarsku dat die gure weerstoestande wat met re\u00ebn gepaard gaan nog tot Donderdag toe oor die binneland sal voortduur. <\/p>\n<p>Die kwik sal in Pretoria en Johannesburg tot net bo tien grade styg, terwyl re\u00ebn en koue weerstoestande ook oor KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, die Vrystaat en die Oos-Kaap verwag word. <\/p>\n<p>Verskeie weerwaarskuwings, wat die moontlikheid van hael oor Pretoria insluit, is reeds uitgereik. Die re\u00ebn behoort teen Vrydag op te klaar, maar dit sal steeds baie koud bly.<\/p>\n<p>Intussen is verskeie paaie in die Oos-Kaap weens die sneeu gesluit. Die R58 tussen Elliot en Barkley-Oos asook die R61 tussen Graaff-Reinet en Cradock bly gesluit. <\/p>\n<p>In ander dele van die provinsie is die paaie glyerig en rotsstortings kom ook voor. Die Oos-Kaapse verkeersdienste het motoriste gemaan om versigtig te bestuur.<\/p>\n<p>Groot dele van Durban en die omliggende gebiede is na swaar re\u00ebn oorstroom, en reddingspanne moes bontstaan.<\/p>\n<p>Verskeie motors is in stormwater vasgekeer. Drie mense moes uit twee voertuie in die stad gered word nadat hulle deur vloedwater vasgekeer is. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van ER24, Russel Meiring s\u00ea twee vroue moes in Amanzintoti gered word nadat water deur &#8216;n gebou gestroom het.<\/p>\n<p>Twee motors is van &#8216;n brug by Reddy&#8217;s Corner in Chatsworth deur stormwater afgespoel en die vroue-bestuurder van een van die voertuie word vermis. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rampbestuurspanne in Kaapstad is op ho\u00eb gereedheidsgrondslag te midde van gure weer wat van vandag af verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens s\u00ea dit is die eerste van &#8216;n reeks kouefronte wat die week oor die Skiereiland sal beweeg. Swaar re\u00ebn, sterk wind en snerpende koue is Kapenaars se voorland. Tot dusver is geen berigte van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39701\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kaapse rampbestuur op ho\u00eb gereedheidsgrondslag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39702,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22888,11975,8749,14270,18416],"class_list":["post-39701","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gure-weer","tag-koue","tag-sneeu","tag-vloede","tag-weerdiens"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39701","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39701"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39701\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39702"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39701"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39701"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39701"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}