{"id":397,"date":"2007-05-07T06:35:29","date_gmt":"2007-05-07T06:35:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=397"},"modified":"2007-05-07T06:35:29","modified_gmt":"2007-05-07T06:35:29","slug":"die-land-kana","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=397","title":{"rendered":"Die land Kana"},"content":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Grense tussen Suid-Afrika en sy buurlande word lankal nie meer behoorlik gepatrolleer nie en die laksheid van beamptes maak dit onmoontlik om te weet hoeveel immigrante daar werklik in die land is. In die Limpopo-provinsie is Zimbabwi&euml;rs dikwels betrokke by plaasaanvalle en onwettige jag. Hulle dra by tot die sowat 300 moorde en gewelddadige aanvalle wat elke dag in die land plaasvind en wat van Suid-Afrika die tweede mees gewelddadige land op die planeet maak, net na Colombia. Boere in die noorde maak hierdie Zimbabwi&euml;rs van tyd tot bymekaar en oorhandig hulle aan die polisie, maar die meeste van hulle kom eenvoudig weer terug. Sommige navorsers meen dat ses of meer miljoen onwettige immigrante hulle in Suid-Afrika bevind.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">In Hillbrow bly daar deesdae burgers van 34 verskillende lande. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die parallelle ekonomie in die buurt beloop volgens &rsquo;n navorser by die Instituut vir Sekerheidstudies miljoene rand. Dit is &rsquo;n bekende feit dat Nigeri&euml;rs meeste van die onwettige aktiwiteite vanuit vervalle hotelle in die buurt beheer. Onwettige handel in buitelandse valuta, dwelmhandel, prostitusie en die onwettige verkoop van vuurwapens is van die grootste probleme wat die polisie hier probeer bekamp.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die regering se solidariteit met die res van die vasteland dra tot die probleem by. Kabinetsministers maak gereeld uitsprake oor hoe die gebrek aan kundiges in die land opgelos kan word deur meer immigrante uit Afrika te lok. Sulke verklarings laat al wat &rsquo;n sukkelaar is welkom voel. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Visumvereistes word ook nie meer drakonies toegepas nie. Sedert Suid-Afrika en Mosambiek byvoorbeeld in April 2005 visumvereistes verslap het, was daar &rsquo;n (amptelike) toename van 30% in die verkeer tussen die twee lande, gemeet aan verkeer by die hoofgrenspos. Besoekers kan nou vir 30 dae sonder visums tussen die twee lande reis.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Volgens Brenda Horne, hoof ui<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">tvoerende beampte van die Maputo Corridor Logistics Initiative, het meer as 381 000 mense verlede maand deur die Ressano-Lebombo-grenspos gereis. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Verlede jaar dieselfde tyd is 284 350 besoekers getel en in April 2005 slegs 165 957. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die toename van 30% dui volgens haar daarop dat die verslapping van visumvereistes &#8216;n goeie idee was. <span style=\"color: black\">&ldquo;Dit is duidelik dat hierdie besluit <\/span>&rsquo;n goeie stap was om streeksintegrasie te bevorder en om die beweging van ons mense oor die grens tussen die twee lande aan te moedig,&ldquo; het sy ges&ecirc;. <\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Vreemdelingehaat onder die plaaslike swart bevolking strook egter nie met die vroom retoriek van die Suid-Afrikaanse owerhede nie. So byvoorbeeld is dosyne Somaliese vlugtelinge reeds die afgelope twee jaar in die Wes-Kaap afgemaai. Hierdie mense begin dikwels met winkeltjies in die swart woonbuurte, maar word gou as kompetisie deur plaaslike swartmense gesien omdat hulle produkte teen laer pryse verkoop. Die meeste Somali&euml;rs in Suid-Afrika is onwettig hier, so dit is moeilik om presiese getalle te bepaal, maar daar word gereken dat daar tot 6 000 van hulle in die Wes-Kaap alleen kan wees. Die ironie is dat baie van hulle daar gaan woon omdat die Wes-Kaap as &#8216;n veiliger area as byvoorbeeld Gauteng beskou word. Somali&euml;rs kla gereeld dat plaaslike swartes na hulle verwys as <span style=\"color: black\">&ldquo;vriende van honde&ldquo; of op hulle spoeg. Die pers skenk gewoonlik nie veel aandag aan hierdie gevalle nie. In Augustus 2006 was daar byvoorbeeld <\/span>&rsquo;n georkestreerde aksie in Masiphumelele, net buite Kaapstad, toe plaaslike inwoners 27 Somaliese besighede geplunder het en &rsquo;n klompie winkels heeltemal afgebrand het. Die polisie moes 71 Somaliese inwoners inderhaas uit die woonbuurt verwyder. Soortgelyke insidente vind steeds plaas.<\/span><\/p>\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Michel Rocard, voormalige eerste minister van Frankryk, het tydens sy ampstermyn die volgende ten opsigte van immigrasie verklaar: &rdquo;Frankryk kan nie al die ellende van die w&ecirc;reld hier verwelkom nie.&ldquo; Die tyd het aangebreek dat die Suid-Afrikaanse regering dieselfde begin s&ecirc; en van hierdie fortuinsoekers, wat tot die ellende, misdaad en werkloosheid in ons land bydra, ontslae begin raak.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free demo casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/63481-eks-rukovoditelyu-xarkovskoj-strojfirmy-grozit-12-let-tyurmy.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p class=\"MsoNormal\" style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Lindelasw.JPG\" width=\"208\" height=\"208\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Lindela-repatriasiesentrum<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Immigrante wat desperaat is om aan oorlog en ekonomiese ellende in die res van Afrika te ontsnap, steek ons grense die afgelope paar jaar in hulle miljoene oor.<\/p>\n<p>     <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Niemand is seker presies hoeveel onwettige immigrante hulle tans in Suid-Afrika bevind&nbsp; nie. Volgens die Human Rights Watch, wat in New York gebaseer is, is daar tans sowat 140 000 amptelike asielsoekers &#8211; net van Zimbabwe, die Ivoorkus, Rwanda en omstreke &#8211; hier teenwoordig. By die Lindela-vlugtelingsentrum buite Johannesburg word sowat 1000 Zimbabwi&euml;rs weekliks gedeporteer. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Zimbabwiese reserweba<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">nk het verlede jaar die aantal Zimbabwiese immigrante in Suid-Afrika op ten minste drie miljoen geskat. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Met &rsquo;n inflasiekoers van 2 200% gaan die stroom van vlugtelinge uit Mugabe se chaotiese land beslis net vermeerder.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[530,21089,182],"class_list":["post-397","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-die-land-kana","tag-nuus","tag-streeksnuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/397","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=397"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/397\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=397"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=397"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=397"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}