{"id":39646,"date":"2016-07-23T08:12:11","date_gmt":"2016-07-23T06:12:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39646"},"modified":"2016-07-23T08:12:11","modified_gmt":"2016-07-23T06:12:11","slug":"kovsies-appelleer-teen-pro-afrikaanse-uitspraak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39646","title":{"rendered":"Kovsies appelleer teen pro-Afrikaanse uitspraak"},"content":{"rendered":"<p>Die Universiteit van die Vrystaat het besluit om teen die pro-Afrikaanse uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein te appelleer. Di\u00e9 besluit is binne 24 uur nadat die uitspraak gelewer is deur die universiteit bekendgemaak.<\/p>\n<p>In &#8216;n verklaring deur Lacea Loader (Direkteur: Kommunikasie en Handelsmerkbestuur) van die universiteit, word die volgende ges\u00ea:<\/p>\n<p>Die uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof op 21 Julie 2016, wat \u2019n aansoek van AfriForum en Solidariteit handhaaf om die besluite van die Raad en Senaat van die Universiteit van die Vrystaat (UV) oor die nuwe Taalbeleid te hersien, is in opdrag van die universiteit se prokureurs vir eksterne advies deur senior en junior advokate verwys.<\/p>\n<p>Die advies is dat die uitspraak van die Ho\u00eb Hof, met respek, foutief is met betrekking tot regsbeginsels en feitelike kwessies, wat albei grondliggend en verreikend is.<\/p>\n<p>Die UV sal volgens hierdie omstandighede aansoek doen om in die Hoogste Hof van App\u00e8l teen die uitspraak te appelleer.<\/p>\n<p>Die swart studenteraadsvoorsitter van Kovsies het na afloop van die uitspraak Donderdag ges\u00ea dat hy &#8220;verwag dat die universiteit alles in sy vermo\u00eb moet doen om van Afrikaans ontslae te raak&#8221;.<\/p>\n<p>Lees ook:<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=39605\">PRAAG verwelkom uitspraak van Vrystaatse Hooggeregshof oor Afrikaans aan die UV<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Universiteit van die Vrystaat het besluit om teen die pro-Afrikaanse uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein te appelleer. Di\u00e9 besluit is binne 24 uur nadat die uitspraak gelewer is deur die universiteit bekendgemaak. In &#8216;n verklaring deur Lacea Loader (Direkteur: Kommunikasie en Handelsmerkbestuur) van die universiteit, word die volgende ges\u00ea: Die uitspraak van [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39647,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[167,4729,4750,22877],"class_list":["post-39646","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans","tag-taalstryd","tag-universiteit-van-die-vrystaat","tag-vrystaatse-hooggeregshof"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39646","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39646"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39646\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39647"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39646"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39646"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39646"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}