{"id":39607,"date":"2016-07-21T13:37:25","date_gmt":"2016-07-21T11:37:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39607"},"modified":"2016-07-21T13:38:07","modified_gmt":"2016-07-21T11:38:07","slug":"moslemsokkerspan-rand-drie-jong-meisies-in-swede-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39607","title":{"rendered":"Moslemsokkerspan rand drie jong meisies in Swede aan"},"content":{"rendered":"<p>Een van die sokkerspanne in die Gothiajeugbeker in Swede, onder leiding van sy 35-jarige afrigter, het Sweedse tienermeisies seksueel aangerand.<\/p>\n<p>Die ma van een van die drie weerlose meisies het aan die media vertel dat haar dogter en haar twee metgeselle tydens die toernooi se openingseremonie omring deur &#8216;n groep van 30 tot 40 Moslemtieners en &#8216;n volwassene man buite die Ullevi-stadion.<\/p>\n<p>Die groep het nader beweeg en die meisies begin betas. Hulle het probeer om hul hande onder die dogters klere te kry. Hulle het ook die jong tieners vasgegryp en gesoen.<\/p>\n<p>Haar jong dogter vertel dat die volwasse man se tong in haar mond was, s\u00ea die moeder.<\/p>\n<p>Die volwasse man, wat 35 jaar oud is en, volgens die aanklaer, die leier van die bende is wat die meisies aangerand het, is in hegtenis geneem vir seksuele aanranding.<\/p>\n<p>Fria Tider het beide die polisiewoordvoerder en die hoofaanklaer gevra waar die man vandaan kom &#8211; maar sonder resultate.<\/p>\n<p>&#8216;n Polisieman, Peter &#8220;Peppe&#8221; Larsson, s\u00ea dit was &#8216;n span uit Noord-Afrika.<\/p>\n<p>&#8220;Sien geen rede waarom die waarheid vir ernstige misbruik verduister moet word nie,&#8221; skryf Larsson op Twitter.<\/p>\n<p>Dit is nog nie duidelik of die span van Marokko en die betrokke afrigter steeds sal deelneem aan die jeugtoernooi nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van die sokkerspanne in die Gothiajeugbeker in Swede, onder leiding van sy 35-jarige afrigter, het Sweedse tienermeisies seksueel aangerand. Die ma van een van die drie weerlose meisies het aan die media vertel dat haar dogter en haar twee metgeselle tydens die toernooi se openingseremonie omring deur &#8216;n groep van 30 tot 40 Moslemtieners &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39607\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moslemsokkerspan rand drie jong meisies in Swede aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39609,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22867,21319,21133,8707,4489],"class_list":["post-39607","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-gothiabeker","tag-seksuele-aanranding","tag-c115-sokker","tag-swede","tag-verkragting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39607","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39607"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39607\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39609"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39607"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39607"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39607"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}