{"id":39594,"date":"2016-07-21T10:23:56","date_gmt":"2016-07-21T08:23:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39594"},"modified":"2016-07-21T10:23:56","modified_gmt":"2016-07-21T08:23:56","slug":"anti-russiese-joernalis-sterf-in-motorbomontploffing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39594","title":{"rendered":"Anti-Russiese joernalis sterf in motorbomontploffing"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Bekende Joodse, anti-Russiese joernalis is Woensdag in Ki\u00ebf, die hoofstad van die Oekra\u00efne, in \u2019n motorbomontploffing dood. <\/p>\n<p>Dit het skokgolwe deur die Oekra\u00efne se NeoCon-gesinde joernalistieke gemeenskap gestuur.<\/p>\n<p>Sedert die begin van 2014 is ten minste 15 pro-Russiese joernaliste vermoor, maar sonder veel ophef. <\/p>\n<p>Die moorde op ondermeer Oles Buzina, Sergei Sukhobok, Andrei Stenin, Igor Korneljoek en Anton Volosjin is vermoedelik gepleeg om nuus oor die burgeroorlog in die Oekra\u00efene te verhoed.<\/p>\n<p>Hierdie pro-Russiese joernaliste het die slagting van burgerlikes deur die regime in Ki\u00ebf ontbloot.<\/p>\n<p>Die land se regime-nuuswebtuiste, Ukrainska Pravda, s\u00ea sy joernalis Pavel Sheremet is in die ontploffing dood toe hy in die motor ingeklim het om na \u2019n radiostasie te ry waar hy die aanbieder van \u2019n geselsprogram was.<\/p>\n<p>Die motor het aan die hoofredakteur, Olena Prytula, behoort. <\/p>\n<p>Zorjan Shkirjak, \u2019n raadgewer vir die ministerie van binnelandse sake, het op Facebook ges\u00ea \u2019n ge\u00efmproviseerde ploftoestel is onder die motor aangebring.<\/p>\n<p>Volgens nog &#8216;n amptenaar is die toestel dmv &#8216;n frekwensie-induksieskakelaar of &#8216;n tydtoestel laat ontbrand. Die insittende is op slag dood.<\/p>\n<p>Die Oekra\u00efense &#8220;stelsel&#8221; het &#8216;n &#8220;massagraf&#8221; vir joernaliste geword, het die Russiese ministerie van buitelandse sake se woordvoerder Maria Zakharova Woensdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Oekra\u00efne &#8211; nie as &#8216;n land, maar as &#8216;n stelsel &#8211; is besig om &#8216;n gesamentlike graf vir joernaliste en joernalistiek te word,&#8221; het Zakharova ges\u00ea.<\/p>\n<p>Russiese wetstoepassers het &#8216;n kriminele ondersoek van stapel gestuur in Mei vandeesjaar na die uitsprake van &#8216;n Oekra\u00efense politieke wetenskaplike wat na bewering &#8216;n beroep op die regime gedoen het om Russiese joernaliste &#8220;deeglik uit te wis&#8221;.<\/p>\n<p>Die verdagte, Juri Romanenko, het in April op &#8216;n openbare konferensie aan die Harvard Universiteit in die VSA di\u00e9 uitspraak gemaak. <\/p>\n<p>Later, het Romanenko die teks van sy verklaring op sy Facebook-blad gepos en dit is herhaaldelik aangehaal deur die hoofstroommedia.<\/p>\n<p>In sy eie woorde, wou die direkteur van die Stratagema politieke analisesentrum en besturende redakteur van die Khvilja-webwerf &#8220;die probleem van massamedia tot &#8216;n nuwe vlak bring&#8221;.<\/p>\n<p>&#8220;Die milit\u00eare magte van die Oekra\u00efne moet selektief en deeglik Russiese joernaliste wat die situasie in Donbass dek, uitwis. Hulle moet &#8216;n bevel aan weermagskerpskutters gee dat mense met &#8216;Media&#8217; geskryf op hul valhelms, prioriteitteikens is om uit te haal,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Bekende Joodse, anti-Russiese joernalis is Woensdag in Ki\u00ebf, die hoofstad van die Oekra\u00efne, in \u2019n motorbomontploffing dood. Dit het skokgolwe deur die Oekra\u00efne se NeoCon-gesinde joernalistieke gemeenskap gestuur. Sedert die begin van 2014 is ten minste 15 pro-Russiese joernaliste vermoor, maar sonder veel ophef. Die moorde op ondermeer Oles Buzina, Sergei Sukhobok, Andrei Stenin, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39594\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Anti-Russiese joernalis sterf in motorbomontploffing&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39595,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-39594","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39594","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39594"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39594\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39595"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39594"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39594"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39594"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}