{"id":39580,"date":"2016-07-20T11:52:47","date_gmt":"2016-07-20T09:52:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39580"},"modified":"2016-07-20T11:52:47","modified_gmt":"2016-07-20T09:52:47","slug":"zimbabwe-sukkel-steeds-met-staatsdiensbetalings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39580","title":{"rendered":"Zimbabwe sukkel steeds met staatsdiensbetalings"},"content":{"rendered":"<p>Die Zimbabwiese regering sukkel steeds om sy horde staatsamptenare te betaal. Tagtig persent van staatsuitgawes bestaan uit salarisse wat maandeliks &#8216;n allamintige $260 miljoen opslurp. N\u00e1 jare van &#8220;bevryding&#8221; is Zimbabwe se ekonomie nie veel groter as &#8216;n middelgrootte SA stad soos Rustenburg s&#8217;n nie, dus kan die land kwalik di\u00e9 reusebedrae aan salarisse bekostig.<\/p>\n<p>Volgens Zimbabwiese webblaaie was die Mugabe-bewind nie in staat om sy soldate op 14 Julie te betaal nie. Hulle word gewoonlik op die 14de van die maand betaal, maar banke het nie die geld vandeesmaand ontvang nie. Die lojaliteit van sy weermag is vir die Mugabe-bewind belangrik en daarom sou daar verwag kon word dat ten minste die soldate se soldy eerste betaal sou word.<strong><br \/>\n<\/strong><\/p>\n<p>Die staatsdiensminister, Prisca Mupfumira het gister aan die Daily News ges\u00ea dat die regering teen vandag &#8220;&#8216;n duidelike padkaart&#8221; sal aankondig.<\/p>\n<p>&#8220;Ons sal teen m\u00f4re (vandag) in &#8216;n posisie wees,&#8221; het Mupfumira ges\u00ea sonder om enige verdere besonderhede te verskaf.<\/p>\n<p>Vergaderings tussen die regering en staatsamptenare was tot dusver vrugteloos om die salarisprobleem te probeer oplos. Laat betalings van staatsdienssalarisse en pensioene vind reeds maande lank plaas. Veral pensioenarisse trek noustrop en betaaldatums word telkens verder en verder in die toekoms in verskuif.<\/p>\n<p>Ook onderwysers is bekommerd oor hul salarisse, volgens die voorsitter van die onderwysersvakbond, Richard Gundani. Volgens hom wag hulle steeds op die regering om die betaaldatums aan te kondig.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr vandeesmaand het staatsdienspersoneel, waaronder onderwysers en mediese personeel begin staak wat hospitale en skole verlam het nadat die regering nie hul salarisse betyds kon betaal nie.<\/p>\n<p>President Robert Mugabe, wat deur die toedoen van die Britse diplomaat Baron Robin Renwick die mag in die oud-Rhodesi\u00eb verower het, is reeds 36 jaar aan bewind en het in di\u00e9 tyd die eens veruitstrewende Rhodesi\u00eb in die mislukte staat van Zimbabwe omskep.<\/p>\n<p>Onlangs was daar ook &#8216;n wegbly-aksie wat deur pastoor Evan Mawarire georganiseer het, wat tot verspreide voorvalle van polisiegeweld teen inwoners gelei het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Zimbabwiese regering sukkel steeds om sy horde staatsamptenare te betaal. Tagtig persent van staatsuitgawes bestaan uit salarisse wat maandeliks &#8216;n allamintige $260 miljoen opslurp. N\u00e1 jare van &#8220;bevryding&#8221; is Zimbabwe se ekonomie nie veel groter as &#8216;n middelgrootte SA stad soos Rustenburg s&#8217;n nie, dus kan die land kwalik di\u00e9 reusebedrae aan salarisse bekostig. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39580\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zimbabwe sukkel steeds met staatsdiensbetalings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":3072,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22862,6034,2251],"class_list":["post-39580","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-richard-gundani","tag-robert-mugabe","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39580","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39580"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39580\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/3072"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39580"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39580"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39580"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}