{"id":39565,"date":"2016-07-20T08:07:52","date_gmt":"2016-07-20T06:07:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39565"},"modified":"2016-07-20T08:07:52","modified_gmt":"2016-07-20T06:07:52","slug":"hillary-clinton-se-nalatenskap-isis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39565","title":{"rendered":"Hillary Clinton se nalatenskap: ISIS"},"content":{"rendered":"<p>Rook borrel uit geboue nadat die Libiese lugmag, lojaal aan die eenheidsregering, vuurpyle op stellings van die \u00adIslamitiese Staat (ISIS) in Sirte, Libi\u00eb, afgevuur het.<\/p>\n<p>In \u2019n grootskaalse operasie om die jihadiste se kusvesting in te neem, moes &#8216;n hernude aanslag teen die terreurgroep geloods word. \u00ad<\/p>\n<p>ISIS is tans diep ingegrawe in Libi\u00eb nadat president Obama met die hulp van Hillary Clinton gesorg het dat die Moeammar Ghadaffi vermoor word en die eers welvarende land in chaos verval sodat jihadiste kan oorneem.<\/p>\n<p>Haar besluit was tot dusver Amerika se grootste buitelandse beleidsflater sedert Irak.<\/p>\n<p>Vier hooggeplaasde Amerikaanse amptenare is deur die jihadiste in Libi\u00eb vermoor, klaarblyklik omdat Clinton bang was dat &#8216;n wapenoordrag aan jihadiste op die lappe sal kom en sy dus niks gedoen het om die moorde te keer nie.<\/p>\n<p>ISIS onderneem vanuit Libi\u00eb ook die aanslag op Siri\u00eb wat Obama- en Clinton-simpatiseerders as &#8216;n &#8220;burgeroorlog&#8221; probeer voorhou, maar wat in werklikheid &#8216;n inval deur internasionale terroriste is. <\/p>\n<p>Daar is reeds 400 000 mense dood in die Siriese konflik wat nou ontaard het in &#8216;n vlugteling-dilemma vir die EU.<\/p>\n<p>Volgens \u2019n vertroulike verslag van die Verenigde Nasies is tussen 2 000 en 5 000 ISIS-terroriste van Libi\u00eb, Tunisi\u00eb, \u00adAlgeri\u00eb, Egipte, Mali, Marokko en Mauritani\u00eb in Sirte, Tripoli en Derna ontplooi.<\/p>\n<p>Die goewerneur van New Jersey, Chris Christie, het Hillary Clinton Dinsdag by die Republikeinse Konvensie geroskam omdat sy toegelaat het dat ISIS &#8216;n vastrapplek in Libi\u00eb verkry.<\/p>\n<p>Christie het ges\u00ea dat Clinton ook hard baklei het om die radikale Islamitiese groep Boko Haram van die <em>State Departement <\/em> se terreurlys af te hou voordat sy die regering verlaat het in 2012. <\/p>\n<p>In 2014 het die groep honderde jong vroue en meisies ontvoer. Christie se mees plofbare bewering is dat Clinton niks anders is as &#8216;n &#8220;apologeet vir &#8216;n Al-Qaeda-affiliaat in Nigeri\u00eb nie&#8221;.<\/p>\n<p>Nog een van die sprekers by gisteraand se Republikeinse geleentheid was Pat Smith, die moeder van &#8216;n konsultant wat in die Libiese aanval gesterf het in Benghazi. <\/p>\n<p>Die moeder het Hillary Clinton beskuldig van leuens oor haar seun se dood.<\/p>\n<p>Clinton verdedig steeds die ramp in Libi\u00eb as &#8220;slim mag&#8221;, selfs al het Noord-Afrika se chaos &#8216;n vesting vir ISIS geskep. <\/p>\n<p>ISIS het onlangs verantwoordelikheid aanvaar vir die al die dodelike aanvalle Parys, Nice en Wuerzburg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rook borrel uit geboue nadat die Libiese lugmag, lojaal aan die eenheidsregering, vuurpyle op stellings van die \u00adIslamitiese Staat (ISIS) in Sirte, Libi\u00eb, afgevuur het. In \u2019n grootskaalse operasie om die jihadiste se kusvesting in te neem, moes &#8216;n hernude aanslag teen die terreurgroep geloods word. \u00ad ISIS is tans diep ingegrawe in Libi\u00eb nadat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39565\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hillary Clinton se nalatenskap: ISIS&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39569,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-39565","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39565","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39565"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39565\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39569"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39565"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39565"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39565"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}