{"id":39553,"date":"2016-07-20T07:01:27","date_gmt":"2016-07-20T05:01:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39553"},"modified":"2016-07-20T07:01:27","modified_gmt":"2016-07-20T05:01:27","slug":"plaasaanvallers-van-clocolan-vlug-na-lesotho","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39553","title":{"rendered":"Plaasaanvallers van Clocolan vlug na Lesotho"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat soek steeds na sewe swart aanvallers wat \u2018n boer van die Clocolan-distrik en sy gesin in hul plaashuis vasgebind en beroof het.<\/p>\n<p>Vier rowers, waarvan twee gewapen was, het Carl du Randt, sy vrou, Lydia, en hul agtjarige seun, Carl, Sondag omstreeks 18:00 in hul motorhuis ingewag, het OFM berig. <\/p>\n<p>Die aanvallers het \u2019n wapen op Du Randt gerig en sy hande met polisieboeie agter sy rug vasgemaak.  Die swart booswigte, waarvan drie klapmusse aangehad het, het geld ge\u00ebis. Du Rant is gedwing om die kluis in die egpaar se slaapkamer oop te maak. <\/p>\n<p>Geld en \u2018n jaggeweer is gebuit.  Die gesin is in die studeerkamer vasgebind, waarna die vier aanvallers en drie van hul makkers wat buite gewag het, huisware op Du Rant se bakkie gelaai en weggejaag het. <\/p>\n<p>Du Randt s\u00ea hy het die hele tyd kalm gebly en gedoen wat hulle van hom vra.<\/p>\n<p>&#8220;\u2018n Mens word onkant gevang en kan nie 24-uur per dag daarop voorbereid wees nie,  maar dit is belangrik om kalm te bly,&#8221; s\u00ea Du Randt. <\/p>\n<p>Carl Jr. kon homself loswikkel en het op \u2018n tweerigtingradio hulp ontbied. Van die Du Randt\u2019s se bure het die aanvallers agternagesit. <\/p>\n<p>Du Randt s\u00ea die boere was kort op die gespuis se hakke, waarna hulle van die bakkie afgespring het en  weggehardloop het. <\/p>\n<p>Die aanvallers het vermoedelik deur &#8216;n le\u00eb Caledonrivier na Lesotho ontsnap. Al die gesteelde goedere is teruggevind behalwe die geld. <\/p>\n<p>Die polisie werk glo nou saam met owerhede in Lesotho om die aanvallers te soek. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat soek steeds na sewe swart aanvallers wat \u2018n boer van die Clocolan-distrik en sy gesin in hul plaashuis vasgebind en beroof het. Vier rowers, waarvan twee gewapen was, het Carl du Randt, sy vrou, Lydia, en hul agtjarige seun, Carl, Sondag omstreeks 18:00 in hul motorhuis ingewag, het OFM berig. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39553\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Plaasaanvallers van Clocolan vlug na Lesotho&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39557,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[18961,22861,5508,7298,6307],"class_list":["post-39553","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-aanvallers","tag-clocolan","tag-lesotho","tag-plaasaanval","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39553","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39553"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39553\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39557"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39553"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39553"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39553"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}