{"id":39521,"date":"2016-07-19T08:38:47","date_gmt":"2016-07-19T06:38:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39521"},"modified":"2016-07-19T08:38:47","modified_gmt":"2016-07-19T06:38:47","slug":"vn-konvensie-oor-volksmoord-glo-nie-terugwerkend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39521","title":{"rendered":"VN-konvensie oor volksmoord glo nie terugwerkend"},"content":{"rendered":"<p>&#8220;Vergoeding\u201d en \u201creparasie\u201d is volgens die Duitse regering nie van toepassing op die geskiedkundige konteks van die volksmoord tussen 1904 en 1908 van die Ovaherero en Nama in Namibi\u00eb nie.<\/p>\n<p>Dit blyk uit die antwoord van \u2018n woordvoerder van die Duitse federale kantoor van buitelandse sake, dr. Martin Sch\u00e4fer.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die posisie van die Duitse regering is onveranderd en die regering stem saam dat \u2018n oorlog van uitwissing ooreenstem met oorlogsmisdade en volksmoord en dat dit inderdaad die regering se posisie is.<\/p>\n<p>\u2018n Woordvoerder van die kantoor van buitelandse sake, me. Sawsan Chebli, het op 13 Julie ges\u00ea die Duitse regering het hom reeds vantevore duidelik oor die volksmoord uitgespreek.<\/p>\n<p>Volgens die Duitse regering kan die Verenigde Nasies (VN) se konvensie op volksmoord nie terugwerkend toegepas word nie. Desnieteenstaande kan die definisie volgens die VN-konvensie, as maatstaf vir nie-wetlike ontledings van geskiedkundige gebeure soos die volksmoord in openbare geskiedkundig-politieke debatte gebruik word. <\/p>\n<p>\u201cDie Duitse regering is van mening dat uit hierdie geskiedkundig-politieke konteks die term \u2018volksmoord\u2019 geen wetlike gevolge kan inhou nie.<\/p>\n<p>\u201cDie regering het ook bevestig dat die terme \u2018reparasies\u2019 en \u2018vergoeding\u2019 nie van toepassing is op die geskiedkundige agtergrond en in die konteks van Duits-Namibiese onderhandelinge nie,\u201d het \u2018n Duitse regeringswoordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Op die vraag of die Herero- en Nama-slagoffergroep in die bilaterale onderhandelinge ingesluit gaan word, het die Duitse regering by wyse van &#8216;n verklaring vrygestel deur middel van die Duitse ambassade in Windhoek, ges\u00ea: \u201cDie betrokkenheid van die slagoffergroepe is \u2018n interne aangeleentheid vir die regering van Namibi\u00eb.\u201d<\/p>\n<p>Chebli het ook aan die media ges\u00ea die Duitse en Namibiese regering werk aan \u2018n gesamentlike verklaring met \u2018n gemeenskaplike \u201ctaal\u201d oor die geskiedkundige gebeure en \u2018n Duitse verskoning wat deur Namibi\u00eb aanvaar moet word.<\/p>\n<p>Bron: Die Republikein<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Vergoeding\u201d en \u201creparasie\u201d is volgens die Duitse regering nie van toepassing op die geskiedkundige konteks van die volksmoord tussen 1904 en 1908 van die Ovaherero en Nama in Namibi\u00eb nie. Dit blyk uit die antwoord van \u2018n woordvoerder van die Duitse federale kantoor van buitelandse sake, dr. Martin Sch\u00e4fer. Hy s\u00ea die posisie van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39521\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VN-konvensie oor volksmoord glo nie terugwerkend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39522,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5227,6831,22850,19871],"class_list":["post-39521","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-duitsland","tag-namibie","tag-vn-konvensie","tag-voklsmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39521","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39521"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39521\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39522"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39521"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39521"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39521"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}