{"id":39518,"date":"2016-07-19T08:28:53","date_gmt":"2016-07-19T06:28:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39518"},"modified":"2016-07-19T08:28:53","modified_gmt":"2016-07-19T06:28:53","slug":"dood-van-treindrywer-skok-familie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39518","title":{"rendered":"Dood van treindrywer skok familie"},"content":{"rendered":"<p>Die familie van die 73-jarige man wat vermoor is in sy huis in Bloemfontein Maandagoggend, is diep geskok oor sy dood.<br \/>\n\u00a0<br \/>\nDie liggaam van Hendrik Knoetze is deur &#8216;n buurman ontdek in sy Pellissier-huis teen omstreeks 08:00 Maandag.<\/p>\n<p>Knoetze, &#8216;n voormalige treindrywer, was vasgebind met sigbare kopwonde. Hy is na bewering doodgeslaan.<\/p>\n<p>&#8216;n Polisiewoordvoerder, Chaka Marope s\u00ea paramedici vermoed dat Knoetze sowat drie tot vier dae gelede vermoor is.<\/p>\n<p>Intussen het die neef van Knoetze, Glanville Oliver, s\u00ea die familie het aanvanklik gedink Knoetze is aan natuurlike oorsake dood.<\/p>\n<p>&#8220;Toe ons by die huis kom het ons gesien dat hy inderdaad vermoor is. Ek bedoel, hy was &#8216;n pensioenaris. Almal wat tot dusver gebel om te hoor of hy vermoor is het my gevra, hoekom hy? Hy was &#8216;n baie goeie mens, hy sou nie eens &#8216;n vlieg seermaak nie,&#8221; s\u00ea Oliver.<\/p>\n<p>Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die moord nie.<\/p>\n<p>Dit is nie bekend hoe nou betrokke Knoetze by die geding was wat Transnet-pensioenarisse in die vorm van \u0149 klasaksie-eis teen Transnet en die regering aanhangig gemaak het nie.<\/p>\n<p>In die saak eis sowat 70 000 pensioenarisse van alle rasse bykans R80 miljard van Transnet. Dit is die grootste siviele eis in die land se regsgeskiedenis.<\/p>\n<p>Meeste van die eisers is deur baie jare van groot lyding. Baie van hulle het verarm en is in die grootste ellende dood. <\/p>\n<p>\u201cTransnet het tot dusver desperaat probeer om deur tegniese punte die saak te vertraag. Die gevolg daarvan was dat baie pensioenarisse met die verloop van tyd gesterf het. Baie weens swaarkry, \u0149 gebrek aan geld en gepaardgaande mediese sorg.<\/p>\n<p>\u201cDit kan daarom nie weggeredeneer word dat Transnet \u0149 roekelose en hartelose instansie is wat die bloed van baie van hierdie mense aan sy hande het nie,\u201d het hul regsverteenwoordiger adv. Alberts vroe\u00ebr vanjaar ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die familie van die 73-jarige man wat vermoor is in sy huis in Bloemfontein Maandagoggend, is diep geskok oor sy dood. \u00a0 Die liggaam van Hendrik Knoetze is deur &#8216;n buurman ontdek in sy Pellissier-huis teen omstreeks 08:00 Maandag. Knoetze, &#8216;n voormalige treindrywer, was vasgebind met sigbare kopwonde. Hy is na bewering doodgeslaan. &#8216;n Polisiewoordvoerder, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39518\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Dood van treindrywer skok familie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39519,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[22849,17433,5170,19347,13959,22848,2261],"class_list":["post-39518","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-eisers","tag-klasaksie","tag-moord","tag-spoorwee","tag-transnet","tag-treindrywer","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39518","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39518"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39518\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39519"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39518"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39518"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39518"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}