{"id":39514,"date":"2016-07-19T08:08:25","date_gmt":"2016-07-19T06:08:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39514"},"modified":"2016-07-19T09:32:37","modified_gmt":"2016-07-19T07:32:37","slug":"charlize-le-n-windeier-oor-diskriminasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39514","title":{"rendered":"Charlize l\u00ea &#8216;n windeier oor &#8216;diskriminasie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse aktrise Charlize Theron het &#8216;n windeier gel\u00ea oor &#8220;diskriminasie&#8221;.<\/p>\n<p>Sy blameer &#8220;voortgesette diskriminasie&#8221; daarvoor dat die mensdom nog nie die MIV\/Vigs-epidemie opgelos het nie.<\/p>\n<p>In &#8216;n tirade wat klink asof &#8216;n farmaseutiese maatskappy haar betaal het om te kyf oor swak verkope, het die poppie van Benoni gewys sy is nie net &#8216;n mooi gesiggie nie, maar dom ook.<\/p>\n<blockquote><p>&#8220;Ons ag sommige lewens ho\u00ebr as ander. Ons ag heteroseksuele lewens ho\u00ebr as gay lewe. Ons heg meer waarde aan mans as aan vroue. Wit velle meer as swart mense. Volwassenes meer as tieners. Vigs diskrimineer nie op sy eie nie.&#8221;<\/p><\/blockquote>\n<p>Theron, wat gepraat het by die openingseremonie van die 21ste W\u00eareldvigskonferensie in Durban het gisteraand ges\u00ea dat tensy vooroordele oorkom word, sal daar geen oplossing wees om die siekte die hoof te bied nie.<\/p>\n<p>Sy het klaarblyklik nog nie ingesien dat mense in ander lande, hoofsaaklik gay wit mans, hul gedrag aangepas het by die uitdaging nie en dat Afrika weier om dieselfde te doen ten spyte van miljarde wat al aan voorkomingsprogramme bestee is.<\/p>\n<p>Theron, die ma van twee swart aangenome skepsels, het die blaam wat die slagoffers in Suid-Afrika toekom, op wittes gepak. Sy het ges\u00ea dat die siekte nie weens onbeskermde seks voorkom nie, maar as gevolg van &#8220;vooroordele&#8221;.<\/p>\n<p>Di\u00e9 mening is &#8216;n nuwe blik op die mediese wetenskap wat toordoktery in die skadu stel. Indien waar, sal dit die eerste keer in die geskiedenis wees dat &#8220;vooroordele&#8221; &#8216;n reeds gediagnoseerde siekte veroorsaak.<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea die oplossing vir die epidemie l\u00ea nie net in laboratoriums nie, maar ook in gemeenskappe wat deur die siekte geraak word.<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea dat sy hoop die volgende W\u00eareldvigskonferensie sal die laaste wees en dat die siekte oorwin kan word.<\/p>\n<p>Foto&#8217;s van haar oudste balhorige swart seun het Charlize se poging om haarself as &#8216;n lieftallige moeder voor te hou onlangs effens bederf.<\/p>\n<p>Sy het die ongehoorsame klonkie hardhandig aan die arm gesleep en in die motor geboender, kennelik onder die indruk dat sy die kameras ontwyk het (Sien foto&#8217;s hierbo).<\/p>\n<p>Dit wil voorkom asof Charlize reeds slaag in haar poging om nog &#8216;n BlackLivesMatter-aktivis groot te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse aktrise Charlize Theron het &#8216;n windeier gel\u00ea oor &#8220;diskriminasie&#8221;. Sy blameer &#8220;voortgesette diskriminasie&#8221; daarvoor dat die mensdom nog nie die MIV\/Vigs-epidemie opgelos het nie. In &#8216;n tirade wat klink asof &#8216;n farmaseutiese maatskappy haar betaal het om te kyf oor swak verkope, het die poppie van Benoni gewys sy is nie net &#8216;n [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39516,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22847,22219,7283,3031,9306,266,22846],"class_list":["post-39514","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-aangenome-kinders","tag-blm","tag-charlize-theron","tag-durban","tag-mivvigs","tag-rassisme","tag-swart-kind"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39514","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39514"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39514\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39516"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39514"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39514"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39514"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}