{"id":39506,"date":"2016-07-18T11:48:37","date_gmt":"2016-07-18T09:48:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39506"},"modified":"2016-07-18T12:45:40","modified_gmt":"2016-07-18T10:45:40","slug":"bill-gates-nelson-mandela-verkiesingsgeweld-en-verspilde-kanse","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39506","title":{"rendered":"Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl invloedsmouse soos Bill Gates hard probeer om oudterroris Nelson Mandela se beeld te poets, is nog &#8216;n lid van die party wat hy verteenwoordig het, op Harding in die suide van KwaZulu-Natal doodgeskiet.<\/p>\n<p>Bongani Skhosana is volgens inligting vroeg vanoggend deur onbekende mans voor sy huis, op pad na sy motor, aangeval.<\/p>\n<p>Minstens 10 ANC-lede en -leiers is die afgelope ruk in aanloop tot die komende munisipale verkiesing in die provinsie vermoor.<\/p>\n<p>Die polisie het lede van die publiek wat enige inligting het, gevra om na vore te kom.<\/p>\n<p>Die Verenigde Nasies het 18 Julie as internasionale dag verklaar waarvolgens mense 67 minute aan die ontslape kommunis moet wy.<\/p>\n<p>Die FW de Klerkstigting vier vandag Internasionale Mandeladag deur vrywillige werk te doen by welsynsinrigtings in Kaapstad.<\/p>\n<p>Dit is nie duidelik hoe Mandela aan welsyn verbind kan word nie, aangesien hy persoonlik toegesien het dat onskuldige kinders in sy terreurveldtogte uitgemoor word omdat hulle wit is.<\/p>\n<p>In die Vrystaat gaan twee nuwe swart skole geopen word.<\/p>\n<p>Die premier van die provinsie, Ace Magashule, het misleidend verklaar dat &#8220;Madiba&#8221; altyd die klem op onderwys geplaas het en daarom sal die regerende party dit ook doen.<\/p>\n<p>Die regerende party het juis nie die klem op onderwys geplaas nie. Die ANC het aan bewind gekom deur skole af te brand en die land onregeerbaar te maak, in navolging van &#8220;Madiba&#8221; se oproepe.<\/p>\n<p>Net vanjaar is 20 skole binne enkele dae in ligte laaie gelaat.<\/p>\n<p>Magashule het by die opening van die skool op Bethlehem ges\u00ea die provinsiale regering het heelwat planne om gemeenskapsentra en nuwe klinieke te open.<\/p>\n<p>Hy het nie kommentaar gelewer oor die wit olifante wat sulke projekte in die Vrystaat meermale oplewer en in onbruik staan nie.<\/p>\n<p>Die stigter van Microsoft en filantroop, Bill Gates, was ook gister pens en pootjies op die Mandela-wa.<\/p>\n<p>Die Amerikaner met die piepstemmetjie s\u00ea die konsep om in vrede te woon, sal &#8216;n illusie bly totdat almal in Afrika deur vooruitstrewendheid bevoordeel word.<\/p>\n<p>Gates het Sondagaand op die Mamelodi-kampus van die Universiteit van Pretoria, waar talle swart oproeriges ook hul kanse op opleiding verspeel het deur onluste en plundery, die Nelson Mandela-lesing gehou.<\/p>\n<p>Gates s\u00ea ongelykhede in lande soos Suid-Afrika en Nigeri\u00eb is kommerwekkend. Hy het egter nie kommentaar op gapende ongelykhede in die VSA gelewer nie.<\/p>\n<p>Gates het ook die onsin herhaal dat hy glo oudpresident Nelson Mandela wou dat jongmense geleenthede gegun word, terwyl Suid-Afrika meer raswette onder Mandela ingestel het as ooit gedurende apartheid om wittes te benadeel.<\/p>\n<p>Die bleeksielmiljard\u00ear gaan oor die volgende paar dae met &#8220;jong uitvinders&#8221; vergader, waarskynlik swart vir die doeleindes van sy eie vervelige en afgeleefde openbare betrekkinge.<\/p>\n<p>Gates het aan die meer as drieduisend mense in die gehoor ges\u00ea hy glo dat die jeug in Afrika nuwe idees het waarby die vasteland kan baat. Wat hierdie sogenaamde &#8220;idees&#8221; behels behalwe nog warm lug, is nie duidelik nie.<\/p>\n<p>Hy het nie kommentaar gelewer oor Afrika se kognitiewe agterstand wat gedurig onder die mat ingevee word nie en waarsonder geen vooruitgang moontlik is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl invloedsmouse soos Bill Gates hard probeer om oudterroris Nelson Mandela se beeld te poets, is nog &#8216;n lid van die party wat hy verteenwoordig het, op Harding in die suide van KwaZulu-Natal doodgeskiet. Bongani Skhosana is volgens inligting vroeg vanoggend deur onbekende mans voor sy huis, op pad na sy motor, aangeval. Minstens 10 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39506\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bill Gates, Nelson Mandela, verkiesingsgeweld en verspilde kanse&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39507,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[],"class_list":["post-39506","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39506","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39506"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39506\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39507"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39506"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39506"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39506"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}