{"id":39497,"date":"2016-07-18T11:03:02","date_gmt":"2016-07-18T09:03:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39497"},"modified":"2016-07-18T11:03:02","modified_gmt":"2016-07-18T09:03:02","slug":"kortlys-vir-nuwe-openbare-beskermer-bekend","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39497","title":{"rendered":"Kortlys vir nuwe Openbare Beskermer bekend"},"content":{"rendered":"<p>Parlementslede het \u2018n lys van 14 kandidate genomineer vir die kortlys waaruit Suid-Afrika se nuwe Openbare Beskermer gekies moet word.<\/p>\n<p>Mense wat die lys gehaal het, is die Adjunk- Openbare Beskermer, Kevin Malunga, die Wes-Kaapse Regte, Siraj Desai, en die Adjunk-Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Willie Hofmeyer. <\/p>\n<p>Die uittredende Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se termyn eindig die einde van Oktober.<\/p>\n<p>\u2018n Spesiale Parlement\u00eare komitee het meer as 60 nominasies vir die kortlys ontvang. <\/p>\n<p>Agt vroue het die kortlys gehaal.  <\/p>\n<p>Onderhoude sal op 11 Augustus met die kandidate op die kortlys gevoer word. <\/p>\n<p>Elke kandidaat sal \u2018n uur kry om te s\u00ea waarom hy of sy die pos moet kry.  <\/p>\n<p>Die komitee sal na die volgende eienskappe soek wanneer hulle die kandidate oorweeg: Karakter, ondervinding, kennis en vaardighede. <\/p>\n<p>Die komitee het ook bygevoeg dat hulle die kandidate verder sal toets op bestuursvaardighede, hul begrip van \u2018n ontwikkelende staat, hul begrip van die drie vlakke van regering en hul verhoudings, finansi\u00eble bestuur, leierskapvaardighede en menslike hulpbronvaardighede.  <\/p>\n<p>Die 14 kandidate op die kortlys is:<\/p>\n<p>Regter Sharise Weiner, Regter Sirajudien Desai, Kevin Malunga, Nonkosi Cetywayo, Mhlaliseni Mthembu, Madibeng Mokoditwa, Mamiki Goodman, prof. Narnia Bohler-Muller, prof. Bongani Majola, me. Busisiwe Mkhwebane, me. Jill Oliphant, me. Muvhango Lukhaimane, me. Kaajal Ramjathan-Keogh en mnr. Willie Hofmeyer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Parlementslede het \u2018n lys van 14 kandidate genomineer vir die kortlys waaruit Suid-Afrika se nuwe Openbare Beskermer gekies moet word. Mense wat die lys gehaal het, is die Adjunk- Openbare Beskermer, Kevin Malunga, die Wes-Kaapse Regte, Siraj Desai, en die Adjunk-Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Willie Hofmeyer. Die uittredende Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se termyn &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39497\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kortlys vir nuwe Openbare Beskermer bekend&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39498,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[2300,22842,7251],"class_list":["post-39497","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-korrupsie","tag-ontwikkelende-staat","tag-openbare-beskermer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39497","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39497"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39497\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39498"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39497"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39497"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39497"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}