{"id":39443,"date":"2016-07-15T11:15:43","date_gmt":"2016-07-15T09:15:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39443"},"modified":"2016-07-15T11:35:35","modified_gmt":"2016-07-15T09:35:35","slug":"vyftig-kinders-waarvan-talle-om-hul-lewens-veg-in-nice-kinderhospitaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39443","title":{"rendered":"Vyftig kinders, waarvan talle om hul lewens veg in Nice-kinderhospitaal"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Frans-Tunisi\u00eb krimineel wat goed bekend was aan die polisie vir gewapende aanvalle het met &#8216;n gehuurde vragmotor in ten minste 84 mense ingeploeg in &#8216;n terroriste-aanval tydens Bastilledag vieringe in Nice.<\/p>\n<p>Die man was nie op die Franse intelligensiedienste se lys van terreurverdagtes nie, maar was bekend aan die polisie in verband met misdade soos diefstal en geweld.<\/p>\n<p>Baie kinders is onder die dooies in die Rivierastad na &#8216;n lafhartige en barbaarse gruweldaad deur &#8216;n 30-jarige Moslemaanvaller.<\/p>\n<p>Franse gesinne oral in Frankryk neem graag hul kinders om na die gebruiklike vuurwerkvertoning op Bastilledag te kyk. L&#8217;Express het in &#8216;n roerende reaksie vanoggend na die grudaad gevra: &#8220;Hoe praat ons ons kinders moed in?&#8221;<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/niceenfents-100x100.jpg\" alt=\"niceenfents\" width=\"100\" height=\"100\" class=\"alignright size-thumbnail wp-image-39453\" \/><\/p>\n<p>Nice se kinderhospitaal het bevestig dat ten minste 50 kinders en tieners opgeneem is. Twee kinders is voor en na noodoperasies oorlede aan ernstige beserings.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/nicehopital-100x100.jpg\" alt=\"nicehopital\" width=\"100\" height=\"100\" class=\"alignright size-thumbnail wp-image-39454\" \/><\/p>\n<p>Honderde ander mense is in die hospitale opgeneem in die gebied, insluitend 18 volwassenes wat veg vir hulle lewens in die waakeenheid.<\/p>\n<p>Anti-terreur aanklaers het &#8216;n ondersoekdossier na &#8220;massamoord&#8221; geopen en ondersoekbeamptes deursoek die huis van die bestuurder in die Abattoirs-gebied van Nice.<\/p>\n<p>Die geharde krimineel het, nadat hy tussen die skare ingejaag het, ook op mense losgebrand voordat hy deur die polisie doodgeskiet is. <\/p>\n<p>Nadat hy gestop is deur gewapende polisie, wat koe\u00ebls afgevuur in voorruit die vragmotor, het die tot dusver onbekende man steeds op beamptes met &#8216;n 7.65-pistool gevuur voordat hy doodgeskiet is.<\/p>\n<p>Ammunisie en handgranate is in die vragmotor gevind. Owerhede het dit as &#8216;n afgryslike daad en onbeskryflik wreed bestempel.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2016\/07\/camion-100x100.jpg\" alt=\"camion\" width=\"100\" height=\"100\" class=\"alignright size-thumbnail wp-image-39451\" \/><\/p>\n<p>Oorlewendes het oor die liggame van die dooies in die straat van die toneel gevlug. Die meeste verkeer steeds in skok na die aanval wat op die grootste vakansiedag in Frankryk plaasgevind het.<\/p>\n<p>&#8216;n Aantal konserte wat vandag in Nice in Frankryk sou plaasvind, is gekanselleer na se gru-aanval op onskuldige mense. Niemand het nog aanspreeklikheid vir die aanval aanvaar nie. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse sangeres Rihanna en &#8216;n internasionale jazz-fees het hulle konserte in die stad gekanselleer.<\/p>\n<p>Intussen het die President van Frankryk, Francois Hollande, die aanval in Nice as &#8216;n terreurdaad bestempel. <\/p>\n<p>Die hoof van die Franse weermag het vroe\u00ebr ges\u00ea die land het inligting oor &#8216;n beplande terreur-aanval op sy span by die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro.<\/p>\n<p>Christoph Gomart het aan &#8216;n parlement\u00eare kommissie ges\u00ea &#8216;n agentskap het hulle oor die sameswering deur &#8216;n militante groep van Brasili\u00eb ingelig. <\/p>\n<p>Gomart het die opmerkings gemaak by &#8216;n kommissieverhoor oor verlede jaar se aanvalle in Parys. <\/p>\n<p>Die transkripsie van die verhoor is pas bekendgemaak. Brasili\u00eb se veiligheidskabinet het egter ges\u00ea hy het geen inligting oor die bedreiging van die Franse owerheid ontvang nie.<\/p>\n<p>Hollande het aangekondig dat die noodtoestand wat n\u00e1 die terreuraanval in Parys in November afgekondig is, vir nog drie maande verleng sal word. Die noodtoestand sou aan die einde van Julie ge\u00ebindig het.<\/p>\n<p>Intussen is die Tour de France se sekuriteitsmaatre\u00ebls opgeskerp vir Vrydag se 13de skof na aanleiding van die aanval in Nice.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Frans-Tunisi\u00eb krimineel wat goed bekend was aan die polisie vir gewapende aanvalle het met &#8216;n gehuurde vragmotor in ten minste 84 mense ingeploeg in &#8216;n terroriste-aanval tydens Bastilledag vieringe in Nice. Die man was nie op die Franse intelligensiedienste se lys van terreurverdagtes nie, maar was bekend aan die polisie in verband met misdade &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39443\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vyftig kinders, waarvan talle om hul lewens veg in Nice-kinderhospitaal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39445,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-39443","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39443","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39443"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39443\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39445"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39443"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39443"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39443"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}