{"id":39427,"date":"2016-07-15T09:37:44","date_gmt":"2016-07-15T07:37:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39427"},"modified":"2016-07-15T10:07:39","modified_gmt":"2016-07-15T08:07:39","slug":"meer-as-2-miljoen-stroom-duitsland-binne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39427","title":{"rendered":"Meer as 2 miljoen stroom Duitsland binne"},"content":{"rendered":"<p>Die jaar 2015 het die die hoogste vlak van immigrasie in Duitsland se geskiedenis gelewer.<\/p>\n<p>Verlede jaar, was daar &#8216;n migrasie-oorskot van 1 139000 mense, het die Duitse Federale Buro vir Statistiek verklaar.<\/p>\n<p>Statistici skryf dit toe aan die vlugtelingkrisis, maar ook die styging in immigrasie uit die nuwe EU-lidlande wat steeds voortgaan.<\/p>\n<p>Verlede jaar het 2137000 mense na Duitsland gekom. Dit verteenwoordig &#8216;n toename van 672,000 of 46 persent in vergelyking met 2014.<\/p>\n<p>Dit beteken ook dat meer as 2 miljoen mense, waarvan die meerderheid nie wit is nie, na Duitsland is, terwyl byna een miljoen hoofsaaklik wit Duitsers padgegee het.<\/p>\n<p>Sowat 998,000 inwoners het besluit om Duitsland te verlaat, dus 83000 of nege persent meer as die vorige jaar.<\/p>\n<p>Vandaar die oorskot bereken as net minder as 1 140000 instromelinge, maar die oorwig nie-blankes is heelwat groter.<\/p>\n<p>Verrassend is slegs sowat 15 persent afkomstig uit lande wat geraak word deur ho\u00eb werkloosheid soos Griekeland, Itali\u00eb, Portugal en Spanje.<\/p>\n<p>Met die uitsondering van Itali\u00eb, het immigrasie uit hierdie lande, wat onder skuld en finansi\u00eble krisis gebuk gaan, onlangs weer verlangsaam.<\/p>\n<p>Immigrante verkies dikwels deelstate met goeie werksgeleenthede, maar trek graag na waar hulle etniese groep teenwoordig is. Immigrante uit Noord-Afrika verkies byvoorbeeld om di\u00e9 rede NRW en Pakistani&#8217;s trek na Hesse.<\/p>\n<p>Die getal emigrante het ook gestyg tot &#8216;n rekordvlak: 998000 mense het hul rug op Duitsland gekeer, nege persent meer as die vorige jaar.<\/p>\n<p>Die Duitse owerhede hoop dat die jong manlike instromelinge die stagnerende arbeidsmark kan red en dat gryssorg deur hierdie immigrante behartig sal word.<\/p>\n<p>Blykbaar het niemand in Duitsland nog verder as hierdie twee oppervlakkige kwessies gedink nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die jaar 2015 het die die hoogste vlak van immigrasie in Duitsland se geskiedenis gelewer. Verlede jaar, was daar &#8216;n migrasie-oorskot van 1 139000 mense, het die Duitse Federale Buro vir Statistiek verklaar. Statistici skryf dit toe aan die vlugtelingkrisis, maar ook die styging in immigrasie uit die nuwe EU-lidlande wat steeds voortgaan. Verlede jaar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39427\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meer as 2 miljoen stroom Duitsland binne&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39428,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6275,5227,2715,22831,266],"class_list":["post-39427","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-blankes","tag-duitsland","tag-immigrasie","tag-nie-blankes","tag-rassisme"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39427","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39427"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39427\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39428"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39427"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39427"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39427"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}