{"id":39419,"date":"2016-07-15T08:12:51","date_gmt":"2016-07-15T06:12:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39419"},"modified":"2016-07-15T08:12:51","modified_gmt":"2016-07-15T06:12:51","slug":"trump-ignoreer-uitnodiging-van-naacp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39419","title":{"rendered":"Trump ignoreer uitnodiging van NAACP"},"content":{"rendered":"<p>Die swart Amerikaanse aktivistegroep, die NAACP s\u00ea die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat Donald Trump het &#8216;n uitnodiging om aan &#8216;n opkomende byeenkoms van die groep deel te neem, ge\u00efgnoreer.<\/p>\n<p>Dus is die gevestigde presedent van deelname deur &#8216;n kandidaat in die Amerikaanse resies om president te word, nie gevolg nie.<\/p>\n<p>Daarmee het Trump besluit om nie enige belang aan &#8216;n groep swart rassiste te verleen met sy teenwoordigheid nie.<\/p>\n<p>Dit beklemtoon ook opnuut die intu\u00efsie van die GOP-vaandeldraer om eerder op wit kiesers te fokus en ooglopende swart raslokvalle te vermy.<\/p>\n<p>Die NAACP-president Cornell William Brooks het Dinsdag aan CNN ges\u00ea dat Trump die uitnodiging om op te tree by hulle Cincinnati-byeenkoms, geskeduleer om vanaf Saterdag tot Woensdag te duur, van die hand gewys het. <\/p>\n<p>Die Demokratiese genomineerde aanspraakmaker Hillary Clinton sal na verwagting volgende Maandag daar optree, omdat sy afhanklik is van swart stemme.<\/p>\n<p>Die Republikeinse Nasionale Konvensie sal op dieselfde dag regoor die staat van Cleveland open.<\/p>\n<p>Die Trump-veldtog het ook nie Dinsdagaand reageer op &#8216;n Associated Press-versoek om kommentaar te lewer nie.<\/p>\n<p>Brooks het ges\u00ea hoewel lede van die Trump-veldtog &#8216;n skeduleringskonflik aangedui het, omdat Trump formeel op dieselfde dag die nominasie van die party sal aanvaar, moes Trump voor hulle opgetree het.<\/p>\n<p>Brooks het uitgevaar teen Trump en ges\u00ea hy moes tyd ingeruim het te midde van die &#8220;rassistiese&#8221; moorde van swart mans deur polisiebeamptes in Louisiana en Minnesota, gevolg deur die moord op vyf wit Dallas polisiebeamptes deur &#8216;n swart sluipskutter.<\/p>\n<p>Die jongste QUINNIPIAC-peiling toon dat Trump en Hillary in Ohio kop-aan-kop is en dat hy in Pennsylvania en Florida &#8216;n voorsprong het.<\/p>\n<p>Die wedloop is straf, maar Paul Manafort, Trump se nuwe veldtogbestuurder se onbetwisbare leierskap is reeds sigbaar. <\/p>\n<p>Trump het onlangs homself beperk tot slegs &#8216;n paar groot toesprake om sy retoriek beter te omskryf, onnodige strydpunte te vermy en het Hillary intussen aan haarself oorgelaat om haar eie foute te belig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die swart Amerikaanse aktivistegroep, die NAACP s\u00ea die Republikeinse presidensi\u00eble kandidaat Donald Trump het &#8216;n uitnodiging om aan &#8216;n opkomende byeenkoms van die groep deel te neem, ge\u00efgnoreer. Dus is die gevestigde presedent van deelname deur &#8216;n kandidaat in die Amerikaanse resies om president te word, nie gevolg nie. Daarmee het Trump besluit om nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39419\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trump ignoreer uitnodiging van NAACP&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39421,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[],"class_list":["post-39419","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39419","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39419"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39419\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39421"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39419"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39419"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39419"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}