{"id":394,"date":"2007-05-05T07:48:39","date_gmt":"2007-05-05T07:48:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=394"},"modified":"2007-05-05T07:48:39","modified_gmt":"2007-05-05T07:48:39","slug":"lyding-van-swartes-en-indiane","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=394","title":{"rendered":"Lyding van Swartes en Indiane"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die inheemse bevolking van die VSA is deur koloniste uitgeroei en minder as 2 miljoen leef vandag in reservate waar hulle tot onlangs meesal in armoede en alkholisme verval het. Dobbellisensies wat aan stamme toegeken word, is vandag feitlik die enigste inkomste waarop hulle kan staatmaak. Desnieteenstaande het die wanbestuur van inheemse trustfondse deur die Federale regering die Bush-administrasie onlangs daartoe genoop om $7 biljoen in &#8216;n skikking aan te bied.<\/p>\n<p>&quot;Ons het in hierdie gebeurtenis (&#8230;) die oprigting van &#8216;n groot nasie gadegeslaan, geskoei op die ewige waardes van demokrasie en gelykheid, &#8216;n regstaat en die uitbou van vryheid,&quot; het sy aan die gehoor ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&quot;Na 50 jaar word ons nou die geleentheid gebied om die nalatenskap van Jamestown van nader sonder skroom te beskou. Die vooruitgang van die mens geskied dikwels teen &#8216;n prys,&quot; het sy bygevoeg met verwysing na die grootskaalse uitwissing van inheemse volke en slawerny gedurende die totstandkoming van die Nuwe W&ecirc;reld.<\/p>\n<p>&quot;Die eerste jare in Jamestown, toe drie groot beskawings mekaar ontmoet het vir die eerste maal &#8211; Europe&euml;rs, inboorlinge en Afrikane &#8211; was gekenmerk deur &#8216;n reeks gebeurtenisse wat tot vandag toe nog &#8216;n diepgaande sosiale impak nie alleen op die VSA nie, maar ook Brittanje en Europa het.&quot;<\/p>\n<p>Die groepie wat aan wal gestap het in Jamestown op 14 Mei 1607 het &#8216;n moerasagtige landskap oortrek met muskiete te&euml;gekom. Hulle was opsoek na goud, maar hongersnood, droogte en vyandige inboorlinge was hul vonds. Vir sekere stamme was &quot;die jaar 1607 die begin van die verlies&quot; van hul grond. Die eerste slawe uit Afrika het daarna in Amerika aangekom in 1619.<\/p>\n<p>In 1607 was daar ongeveer 15 000 Indiane in die gebied en &#8216;n honderd jaar later was daar maar 1500 oor. Siektes en botsings met koloniste het hulle dermate uitgedun.<\/p>\n<p>Die Koningin het in haar rede ook verwys na die 32 ongevalle by Virginia Tech op 16 April, die gevolg van &#8216;n Suid-Koreaanse student, Cho Song-Hui se uitbarsting. &quot;Virginia is nog steeds in &#8216;n toestand van skok&quot; het die vors ges&ecirc; nadat sy &#8216;n aantal oorlewendes van die voorval ontmoet het. Daarna sal sy &#8216;n perdewedren bywoon in Kentucky.<\/p>\n<p>Dit is haar vierde besoek aan die VSA. Sy sal deur Bush onthaal word in die Withuis, NASA se Goddard Space Flight Center besoek en by &#8216;n gedenkteken vir die Tweede W&ecirc;reldoorlog aandoen.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u0431\u0430\u043d\u0438 \u0438 \u0441\u0430\u0443\u043d\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=cat&#038;id=116184&#038;s=print\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/liesbetindiaan.JPG\" width=\"166\" height=\"213\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Elizabeth II<\/div>\n<\/div>\n<p>Koningin Elizabeth II het Donderdag in Richmond, Virginia, ges&ecirc; dat sy die lyding wat swartes en Indiane deurgemaak het met die totstandkoming van die Britse nedersetting in Jamestown 400 jaar gelede erken. Sy is op &#8216;n weeklange besoek aan die VSA en sy het die Parlement van Virginia toegespreek. Vyftig jaar gelede, tydens die 350-jarige vieringe, was die klem gel&ecirc; op die aard van die 104 wit Europese setlaars. S&oacute; onthou Elizabeth die verrigtinge van 1957 waar sy ook teenwoordig was.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,528,21089],"class_list":["post-394","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-lyding-van-swartes-en-indiande","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/394","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=394"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/394\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=394"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=394"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=394"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}