{"id":39396,"date":"2016-07-14T08:33:07","date_gmt":"2016-07-14T06:33:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39396"},"modified":"2016-07-14T08:33:07","modified_gmt":"2016-07-14T06:33:07","slug":"namibiese-hof-knip-sa-hoenderbedryf-se-vlerke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39396","title":{"rendered":"Namibiese hof knip SA hoenderbedryf se vlerke"},"content":{"rendered":"<p>Die aansoek deur Suid-Afrikaanse pluimveeprodusente teen die invoerbeperkings wat in Namibi\u00eb ingestel is om die plaaslike bedryf te beskerm, het in Windhoek se ho\u00ebrhof misluk.<\/p>\n<p>&#8216;n Namibiese regter het Vrydag beslis die aansoek van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging en vyf ander maatskappye betrokke in die buurland se pluimveebedryf teen die beperkings op invoere wat gedurende April 2013 ingestel is, was te laat ingedien.<\/p>\n<p>Die gronde vir die regsgeding is die kennisgewing wat gedurende April 2013 deur die minister van handel en nywerheid gepubliseer is en waarvolgens sekere kwantitatiewe beperkings op die invoer van pluimveeprodukte na Namibi\u00eb ingestel is. <\/p>\n<p>In terme van hierdie beskermingingsmaatre\u00ebl vir Namibi\u00eb se ontluikende pluimveebedryf mag nie meer as 900 ton pluimveeprodukte per maand na Namibi\u00eb ingevoer word nie.<\/p>\n<p>Ueitele het die aansoek deur die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging en die Suid-Afrikaanse pluimvee-uitvoerders Astral Foods Beperk, Crown Chickens (Edms.) Bpk., Sovereign Foods, Agri Poultry (Edms.) Bpk. en Rainbow Farms (Edms.) Bpk. teen Namibi\u00eb se minister van handel en nywerheid, die regering, die Namibiese Pluimveebedryf (Edms.) Bpk. en die Namibiese Vleisraad van die hand gewys. <\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse aansoekers het die hof versoek om die beperkings op hoenderinvoere na Namibi\u00eb te hersien en op te hef, sonder sukses.<\/p>\n<p>Die aansoekers is ook beveel om respondente se regskoste te betaal.<\/p>\n<p>Bron: Die Republikein<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die aansoek deur Suid-Afrikaanse pluimveeprodusente teen die invoerbeperkings wat in Namibi\u00eb ingestel is om die plaaslike bedryf te beskerm, het in Windhoek se ho\u00ebrhof misluk. &#8216;n Namibiese regter het Vrydag beslis die aansoek van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging en vyf ander maatskappye betrokke in die buurland se pluimveebedryf teen die beperkings op invoere wat gedurende April &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39396\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Namibiese hof knip SA hoenderbedryf se vlerke&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39397,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22827,20397,6831,14997],"class_list":["post-39396","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hoenderbedryf","tag-invoere","tag-namibie","tag-pluimvee"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39396","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39396"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39396\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39397"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39396"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39396"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39396"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}