{"id":39375,"date":"2016-07-13T08:44:11","date_gmt":"2016-07-13T06:44:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39375"},"modified":"2016-07-13T08:44:11","modified_gmt":"2016-07-13T06:44:11","slug":"amerikaanse-soldate-na-suid-soedan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39375","title":{"rendered":"Amerikaanse soldate na Suid-Soedan"},"content":{"rendered":"<p>Sowat 40 Amerikaanse spesialemaglede is inderhaas na die VSA se ambassade in Juba, Suid-Soedan, terwyl die land op die rand van nog &#8216;n burgeroorlog verkeer.<\/p>\n<p>Die troepe sal sekuriteit by die ambassade versterk en help om nie-noodpersoneel te ontruim, s\u00ea Samantha Reho, &#8216;n woordvoerder van VS-Afrika-bevel.<\/p>\n<p>&#8220;Verskeie voertuie uitsluitlik vir gebruik in die beskerming van die ambassade sal gestuur word,&#8221; het Reho ges\u00ea. <\/p>\n<p>Sy wou nie enige ander inligting verskaf oor die betrokke eenheid nie met verwysing na operasionele veiligheid.<\/p>\n<p>Die stilte het intussen Dinsdag die hoofstad neergedaal nadat \u2019n skietstilstand-verklaring minstens tydelik \u2019n einde aan vier dae se deurlopende skietgevegte in die stad gemaak het.<\/p>\n<p>Dit is te vroeg om te s\u00ea of die skietstilstand gehandhaaf sou word waarvoor pres. Salva Kiir \u00e9n sy opponent, visepres. Riek Machar, gevra het. <\/p>\n<p>Die kalmte het burgerlikes ten minste die geleentheid gegee om hul huise te verlaat.<\/p>\n<p>Geen gewapende helikopters was in die lug nie en geen tenks in die strate nie. Die geluide van artillerie-vuur was stil en soldate het in hul barakke gebly, het AFP berig.<\/p>\n<p>Die kalmte is deur Juba se inwoners verwelkom wat hulself die afgelope dae binnenshuis skuilgehou het.<\/p>\n<p>Meer as 300 soldate is Vrydag dood toe gevegte die aand in alle erns uitgebreek het. Saterdag, met die herdenking van onafhanklikwording, het die gevegte bedaar, maar Sondag weer opgevlam.<\/p>\n<p>Ondanks die verposing in vyandelikhede, bly die situasie in Juba gespanne.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sowat 40 Amerikaanse spesialemaglede is inderhaas na die VSA se ambassade in Juba, Suid-Soedan, terwyl die land op die rand van nog &#8216;n burgeroorlog verkeer. Die troepe sal sekuriteit by die ambassade versterk en help om nie-noodpersoneel te ontruim, s\u00ea Samantha Reho, &#8216;n woordvoerder van VS-Afrika-bevel. &#8220;Verskeie voertuie uitsluitlik vir gebruik in die beskerming van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39375\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerikaanse soldate na Suid-Soedan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39376,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15225,5049,14803],"class_list":["post-39375","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-konflik","tag-olie","tag-suid-soedan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39375","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39375"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39375\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39376"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39375"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39375"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39375"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}