{"id":39348,"date":"2016-07-12T09:39:48","date_gmt":"2016-07-12T07:39:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39348"},"modified":"2016-07-12T09:39:48","modified_gmt":"2016-07-12T07:39:48","slug":"swart-aanvallers-slaan-op-dokter-en-sy-siek-vrou-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39348","title":{"rendered":"Swart aanvallers slaan op dokter en sy siek vrou toe"},"content":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat is op soek na twee aanvallers wat &#8216;n dokter en sy vrou Maandagaand in hul plaashuis by Halfkroondrift in die Kroonstad-distrik oorval het.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, s\u00ea die 71-jarige Jacobus Troskie het omstreeks 19:00 by die huis aangekom. Sy 69-jarige vrou, Natalie, was alleen tuis. <\/p>\n<p>Troskie het met sy aankoms iets in die huis geruik wat brand. Hy kon niks vind in die kombuis nie, waarna hy na hul slaapkamer is waar sy bedl\u00eaende vrou was. Thakeng s\u00ea Natalie het voorheen &#8216;n beroerte-aanval gehad. <\/p>\n<p>Volgens hom het &#8216;n swarte &#8216;n vuurwapen op Troskie gerig voordat hy in hul slaapkamer kon ingaan. Troskie het nie teruggestaan nie. Hy het teruggeveg en in die gestoeiery daarin geslaag om die booswig se vuurwapen, wat eintlik \u2018n plastiese speelgoedgeweer was, by hom af te neem. <\/p>\n<p>Sy swart aanvaller het hom daarna met &#8216;n pyp oor die kop geslaan. Die booswig het hom daarna na hul slaapkamer gesleep.<\/p>\n<p>Thakeng s\u00ea Troskie is op &#8216;n stoel vasgebind. <\/p>\n<p>Nog &#8216;n aanvaller was in die slaapkamer besig om die egpaar  se kluis met &#8216;n hoeksnyer oop te sny. Sy vrou was in hul bed. <\/p>\n<p>Troskie is deursoek en &#8216;n onbekende bedrag geld is by hom afgevat.  Hy is ook met &#8216;n vuurwapen in die ribbes geslaan.<\/p>\n<p>&#8216;n Vuurwapen is uit die kluis gesteel. Volgens Thakeng het die booswigte met Troskie se Toyota bakkie gevlug. <\/p>\n<p>Troskie se selfoon is ook gebuit. Hy het later daarin geslaag om homself los te wikkel en het na &#8216;n openbare pad by sy plaas gehardloop om hulp te ontbied.  <\/p>\n<p>Thakeng s\u00ea die booswigte het Natalie met &#8216;n hoeksnyer, &#8216;n graaf en &#8216;n byl gedreig, sou sy nie haar samewerking gee nie. Een van die egpaar se honde is vergiftig.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het vir hulle ges\u00ea dat ek hulle net die geld sal gee sodra hulle my wys hoe dit met my vrou gaan. Anders, kan hulle my skiet, want hulle sal nie die geld kry van my af nie,&#8221; het Troskie ges\u00ea.<\/p>\n<p>Troskie s\u00ea sy bakkie het 1km vanaf die plaashuis onklaar geraak. Vriende en susters het gehelp om die egpaar se wonde te versorg. Troskie s\u00ea hul beserings was gelukkig nie so ernstig nie, maar hy was deurentyd erg bekommerd oor sy vrou.<\/p>\n<p>Die polisie vra enigiemand met inligting om hul naaste polisiekantoor te bel.  <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie in die Vrystaat is op soek na twee aanvallers wat &#8216;n dokter en sy vrou Maandagaand in hul plaashuis by Halfkroondrift in die Kroonstad-distrik oorval het. Polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, s\u00ea die 71-jarige Jacobus Troskie het omstreeks 19:00 by die huis aangekom. Sy 69-jarige vrou, Natalie, was alleen tuis. Troskie het met sy aankoms &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39348\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart aanvallers slaan op dokter en sy siek vrou toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39349,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[],"class_list":["post-39348","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39348","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39348"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39348\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39349"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39348"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39348"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39348"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}