{"id":39345,"date":"2016-07-12T08:14:18","date_gmt":"2016-07-12T06:14:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=39345"},"modified":"2016-07-12T08:14:18","modified_gmt":"2016-07-12T06:14:18","slug":"zimbabwe-gaan-weer-staak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=39345","title":{"rendered":"Zimbabwe gaan weer staak"},"content":{"rendered":"<p>Nog &#8216;n Zimbabwiese geestelike het hom by die geledere aangesluit van diegene wat standpunt teen president Robert Mugabe se bewind inneem vanwe\u00eb die verslegtende ekonomiese toestand.<\/p>\n<p>In &#8216;n gelade preek Sondag wat agterna viraal versprei het, het Emmanuel Makandiwa, die stigter en &#8220;profeet&#8221; van die Verenigde Familie- Internasionale Kerk, gemaan dat daar\u00a0 meer betogings gaan wees.<\/p>\n<p>&#8220;Daar sal &#8216;n gold van betogings plaasvind, hulle sal ophou en weer begin, en die verkeerde keer sal die situasie handuit ruk en buitelandse vredesmagte sal ingeroep word. Onthou my profesie oor die bye wat vlieg om ander bye te byt wat mense gaan steek,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<h3>&#8216;Geen slange in ons agterplase&#8217;<\/h3>\n<p>Zimbabwe maak gereed vir nog &#8216;n staking m\u00f4re en Donderdag wat deur &#8216;n burgerlike beweging onder leiding van pastoor Evans Mawarire georganiseer word. Na bewering was daar oor die naweek &#8216;n poging om die pastoor te ontvoer.<\/p>\n<p>Visepresident Phelekezela Mphoko het gewaarsku dat die weermag se hulp ingeroep kan word om toekomstige betotings te onderdruk. &#8220;Ons beskik oor veiligheidsmagte. Ons kan nie slange in ons agterplase aanhou nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die oorsake van die betogings verlede week was onder andere: banke waarvan die kontant opraak, polisie wat omkoopgeld by padblokkades vra, laat betalings van regeringsalarisse en &#8216;n verbod op die invoer van basiese handelsware. Salarisse van onderwysers en verpleegsters is egter onmiddellik n\u00e1 die betogings betaal.<\/p>\n<p>Mawarire het &#8216;n beroep op die bevolking gedoen om vandeesweek weer te staak indien die regering nie aan hul eise voldoen nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog &#8216;n Zimbabwiese geestelike het hom by die geledere aangesluit van diegene wat standpunt teen president Robert Mugabe se bewind inneem vanwe\u00eb die verslegtende ekonomiese toestand. In &#8216;n gelade preek Sondag wat agterna viraal versprei het, het Emmanuel Makandiwa, die stigter en &#8220;profeet&#8221; van die Verenigde Familie- Internasionale Kerk, gemaan dat daar\u00a0 meer betogings gaan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=39345\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zimbabwe gaan weer staak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":39346,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22810,22809,6034,19366,5703,2251],"class_list":["post-39345","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-emmanuel-makandiwa","tag-phelekezela-mphoko","tag-robert-mugabe","tag-salarisse","tag-staking","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39345","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=39345"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/39345\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/39346"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=39345"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=39345"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=39345"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}